Rem700 pryse

User avatar
dealetjie
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Sep 25, 2012 1:56 pm

Rem700 pryse

Post by dealetjie »

More Manne,

Deel net n gedagte: Was saam my vrou bietjie in stad toe gewees (bloemfontein), en terwyl
my vrou so bietjie die credit card seer gemaak het, het ek na die skietwinkel afdeling binne
n groot populere winkel toe gegaan. My navraag oor my Remington 700 sps het gedraai na
watter model ek wil he. Die man het heel greetig en profesioneel my gewys in n boek die
verskillende tiepe Rem700's. Die prys verskil is egter baie. Die spesifieke een waarna kyk
is die Tactical en hy prys toe R20 000.

Vriend van my in pretoria het my gebbm, en my laat weet, hy staan in n winkel met een in sy
hand, vir R14 000.  -  Nou my vraag: Hoekom verskil die pryse so geweldig?

Dit het indikasie gegee dat ek natuurlik op n "bargain hunt" sal moet gaan as ek die hard verdiende
geld wil neersit. Is dit die selfde geval as ek kyk na pistole en rewolvers of is die flaksueering van pryse net
met jag gewere van toepassing?

vrede groete
the quieter you become, the more you will be able to hear
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Rem700 pryse

Post by FCLoretz »

Het jy kloppers se bestuur gese dat hulle pryse bietjie heeltemal uit is?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Geno »

dealetjie wrote: Nou my vraag: Hoekom verskil die pryse so geweldig?
Welkom in 'n vryemarkstelsel.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Rem700 pryse

Post by LUAN »

As jy van die geweer hou en gelukkig is begin rond shop. Koop dan by goedkoopste plek maak nie saak waar in die land en reel dat RAM couriers hom by jou deur aflaai.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Rem700 pryse

Post by James Wilson »

het n 223 en 308 gesien in tactical rem 700 by Gerrie Coetzee se winkel in Bloem.  albei vir R12 000
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
dealetjie
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Sep 25, 2012 1:56 pm

Re: Rem700 pryse

Post by dealetjie »

hi James,

dink ek, jy en skoonpa sal moet deur ry, mense my nie n rat voor die oe draai nie.
Last edited by dealetjie on Tue Oct 09, 2012 4:36 pm, edited 1 time in total.
the quieter you become, the more you will be able to hear
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Scrappies »

Hi Dealtjie,

het daai aap agter die toonbank nie moontlik vir jou die prys op die Sandero gegee nie? Het my ok al meer as een keer gewip by daai groot winkel se wapenafdeling. Van daai manne weet alles en jy kan hulle niks vertel nie.

Ek het self na die Remington SPS Tactical gekyk en Gerrie hulle was maar die goedkoopste. Jy kan moontlik by Ramon in Welkom ok n draai maak. Weet hy sal ok altyd vir n man n deal uitwerk.

Hoop jy kom reg!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Rem700 pryse

Post by James Wilson »

dealetjie wrote: hi James,

dink ek, jy en skoonpa sal moet deur ry, mense my nie n rat voor die oe draai nie.
Ek is in
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Jy gaan in Welkom by RS Sport dit nog goedkoper kry. Het vir my seun een gekoop vir R11200.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Scrappies »

Shooter,

is sit die ou van rice eek cycles?
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Scrappies »

Sorry!

Die ou Van Riebeek Cycles?
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Nee dis Ramon van rs sports in welkom.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Sy pryse is voorwaar onder die bestes inni land en hy doen moeite vir sy kliente. Dis vir hom nog n passie en nie net nog n werk nie.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Scrappies »

Hi Shooter,

O ok ons praat dan van dieselfde man. Ek kan ok se die man doen moeite. Verseker aanbeveel.

Lekker aand.
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
dealetjie
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Sep 25, 2012 1:56 pm

Re: Rem700 pryse

Post by dealetjie »

Dankie julle, ek en James sal moet deur ry op n stadium en gaan kyk!
the quieter you become, the more you will be able to hear
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Rem700 pryse

Post by BLOK »

dealetjie wrote: Dankie julle, ek en James sal moet deur ry op n stadium en gaan kyk!
Julle sal moet gou maak dat as ek en Jacques in December weer kom kuier hy goedgekeur is. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Dawid »

Shooter,

Het jy dalk n kontak nr van Ramon daar by RS Sports. Eks op die uitkyk vir n "kleinerige jakkalsgeweertjie" en wil sy pryse hoor sonie is ek maar geforseer om die 223 varminter by Francois van Classic arms te neem. Jnr is besig om my uit my 243 uit te orgenaais.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Rem700 pryse

Post by 3006 »

Middag Manne

"Shop rond" Ek het vir my n Caracal pistool gekoop teen R5200 terwyl n hele paar ander winkels presies dieselfde model teen R9300 verkoop het!

Groetnis
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Rem700 pryse

Post by Jacques van Eeden »

Kyk bietjie by Zimbi books. Goeie pryse nou met hulle specials op die Rem tactical.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Scrappies »

Hi Dawid,

Hier is Ramon se no. 082 Nege Nul sewe dubbed 2 drie een.

Pm my as jy nie reg kom nie.

Mooi aand.
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Dagse julle. Scrappies het die nr presies deurgegee. Ramon sal eers maandag terug wees by werk. Hy het bietji in WP wereld gaan kuier. Winkel nr 0573963142. Ek glo dat jy daar n ietsie vir n jakkals sal kry. Wat die 308 Tactical betref moet jy vat as hom kan kry want daar kom eers weer volgende jaar in die land in en daar is glo n lekke backorder op hulle.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Ek het vir my seun so 308 gekoop en dis n lieflike geweertji. Daar is twee modelle. Die een het n 1 op 10 twist en die ander n 1op 12. Ek het die eersgenoemde.Ek weet nie of die 1 op 12 by ons beskikbaar is nie. Die eerste een is ook kla deur die fabriek gethread vir silencer of bloitsbreker. Daai slim manne oor die water gooi lang lote met hom. Hoop ek gaan darem halfte van hulle afstand kry.   
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Rem700 pryse

Post by Christiaan »

Dis lekker om aan die forum te behoort.

Jacques dankie vir die voorstel van Zimbi. Ek het vir my n 308 SPS Tacticle daar opgetel vir R10500. Dink dis n baie billike prys.

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Rem700 pryse

Post by shooter »

Dagse. Chritiaan ek is bly jy het reggekom. As jy self gaan laai moet jy my asb se wat werk vir jou sodat ons idees kan uitruil as jy nie omgee nie. Hoop jy geniet hom soos ek myne doen 
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Rem700 pryse

Post by Jacques van Eeden »

Christiaan

Dit is mos waarvoor ons hier is  ;D ;D:angel:
Bly ek kon help.
Die forum het my gehelp om my Howa Varminter te kry vir R6850(dink ek) in plaas van die R11500 wat hulle hier by ons vra.

Geniet hom.
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
Post Reply