Page 1 of 1
Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 8:59 am
by Geno
More manne,
Dis met groot opgewondenheid dat ek met julle meedeel dat Ludwig se amper tweejaar-lange projek klaar is.
Ons het gister die eerste proefskote gaan skiet, en dit lyk sover baie belowend.
Hier is ek spotter, en Ludwig die skut:

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 9:16 am
by Johan JvR

jy moet die foto vir vriendin Nikki 'die greenie' stuur, seker sy sal mal wees daaroor.
....dan is bobbejane seker nou ook pedofiele...

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 9:17 am
by Jakkalsgat
Geno
Dit bevestig definitief wat ek al die tyd vermoed het, Ludwig is nie 'n aap nie
Groete
Jaco
Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 9:27 am
by Kerneels S.
Jakkalsgat
Jy is wragtig skerp ou maat!!

Groete
Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 9:37 am
by Marc
Jakkalsgat wrote:
Geno
Dit bevestig definitief wat ek al die tyd vermoed het, Ludwig is nie 'n aap nie
Groete
Jaco
Lekker Jaco
As ek daai foto so kyk lyk dit of arme Ludwig bietjie rib skote vat

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 9:39 am
by Jakkalsgat
Geno
Sien nou eers jou bene is gebreek wanneer kom die gips af

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 10:18 am
by Eugene
Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 12:27 pm
by Carl
Lekker om die man aan te vat terwyl hy op vakansie is.... dalk bring dit hom vinniger terug om julle uit te sort.

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 05, 2012 12:32 pm
by G-force
Ek hoop dis n stert wat daar agter die skut se boude uitsteek.
Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 12, 2012 3:21 pm
by Lourens Potgieter
Eugene, niks fout met die kat nie....hy het net Vrystaat hart skoot gekry is al......

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 12, 2012 3:27 pm
by BLOK
Jakkalsgat wrote:
Geno
Sien nou eers jou bene is gebreek wanneer kom die gips af
Hahaha
Wil ek ook weet, dra Luddie jou nou seker elke keer tot by die plek waar hy wil skiet.
Re: Ludwig het sy .284Win gekry!
Posted: Fri Oct 12, 2012 3:30 pm
by Geno
Stadig nou, winter was lank okay!