Ludwig het sy .284Win gekry!

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Geno »

More manne,
Dis met groot opgewondenheid dat ek met julle meedeel dat Ludwig se amper tweejaar-lange projek klaar is.
Ons het gister die eerste proefskote gaan skiet, en dit lyk sover baie belowend.

Hier is ek spotter, en Ludwig die skut:

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Johan JvR »

;D jy moet die foto vir vriendin Nikki 'die greenie' stuur, seker sy sal mal wees daaroor.

....dan is bobbejane seker nou ook pedofiele...

;D ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Jakkalsgat »

Geno

Dit bevestig definitief wat ek al die tyd vermoed het, Ludwig is nie 'n aap nie :laugh:

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Kerneels S. »

Jakkalsgat
Jy is wragtig skerp ou maat!! ;D ;D ;D
Groete
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote: Geno

Dit bevestig definitief wat ek al die tyd vermoed het, Ludwig is nie 'n aap nie :laugh:

Groete
Jaco
Lekker Jaco  ;D ;D ;D ;D ;D

As ek daai foto so kyk lyk dit of arme Ludwig bietjie rib skote vat  :D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Jakkalsgat »

Geno

Sien nou eers jou bene is gebreek wanneer kom die gips af :(
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Eugene »

Hahahahahaha!  ;D ;D ;D ;D ;D

Ludwig gaan vir jou skiet en jou soos hieronder laat opstop!  :police:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Carl »

Lekker om die man aan te vat terwyl hy op vakansie is.... dalk bring dit hom vinniger terug om julle uit te sort.  ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by G-force »

Ek hoop dis n stert wat daar agter die skut se boude uitsteek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Lourens Potgieter »

Eugene wrote: Hahahahahaha!  ;D ;D ;D ;D ;D

Ludwig gaan vir jou skiet en jou soos hieronder laat opstop!  :police:
Eugene, niks fout met die kat nie....hy het net Vrystaat hart skoot gekry is al...... :-X
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by BLOK »

Jakkalsgat wrote: Geno

Sien nou eers jou bene is gebreek wanneer kom die gips af :(

Hahaha

Wil ek ook weet, dra Luddie jou nou seker elke keer tot by die plek waar hy wil skiet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ludwig het sy .284Win gekry!

Post by Geno »

Stadig nou, winter was lank okay!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply