Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post by tripodmvr »

Hiermee 'n idee van wat die Aussies met hul probleemdiere doen


Back from a weeks shooting
? on: Yesterday at 02:37:54 PM ? Quote 

--------------------------------------------------------------------------------

Myself, RobC, JB and 3 other fellas have just come back from another CPM cull west of Katherine, it was a good trip, the days were a bit hot but not unbearable and the nights still quite nice.
The tally was 657 donkeys, 15 camels, 34 bulls, and 11 dogs.
The donkeys were not as spread out as last trip and were definately staying close to what water was around, a few areas that produced last time had bugger all this time and we found a couple of new areas still with good numbers but again close to water.
We drove through the rain storm that Ben wrote about on the way home on Saturday.
Below is the first bull of the trip he was trotting away and I put a 300gn woodliegh in behind his ribs, he turned enough for me to put another through his neck and dropped him, he had the thickest horns I have seen on a bull yet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post by Pvdw »

657 donkeys, 15 camels, 34 bulls, and 11 dogs.
:o :o

Daai is 'n groot hoop donkies!! Wonder wat maak hulle met die diere? word dit net daar in die veld gelos, word dit saam gevat vir verwerking??  Ek soy reken om 600+ donkies op te laai sal al meer as 'n week se werk wees.

As iets in daai plek eers vervuil dan vervuil dit goed :-[

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post by tripodmvr »

Weet nie of hulle die vleis vinnig genoeg kan verwerk in 40+C om dit as hondekos te gebruik nie. Lyk my die donkiekarkas lok weer varke en dan skiet jy weer hulle.

Net die beste vleis word vir eie gebruik gevat. Skiet wilde beeste om net paar steakse te kry. Die boerbokke se vleis gaan na jagter se eie honde toe.

Het nie geweet nie, maar jong kameel se vleis is op aanvraag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post by Pvdw »

Kan my die reuk indink na so week of wat in daai temp. Dis net ongelooflik om te sien hoe dinge daar kan hand uitruk. Ek onthou nog die haasplaag wat hulle jare yeug gehad het!!

Peet
Work to live, don"t live to work
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Getalle van probleemdiere geskiet : Oz

Post by Dawie Malan »

Vir die eerste keer in my lewe wil ek ook nou Australi? toe immigreer.  ;D ;D ;D

Daaf
Post Reply