Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
Ek verkies die stoel bloot oor die volgende redes:
Ek sit met 'n rugprobleem, as ek heel nag moet staan agterop 'n bakkie raak my rug verskriklik seer.
Partykeer jag ek in bebosde areas. As jy 'n jakkals sien, moet jy bitter vinnig skiet.
Janjak gebruik 'n raam, en is baie suksesvol daarmee.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
Geno
My plan was om 'n stoel in die raam te sit en nie te staan nie,,my rug sal ook afbreuk.
Nog steeds nie seker nie
My plan was om 'n stoel in die raam te sit en nie te staan nie,,my rug sal ook afbreuk.
Nog steeds nie seker nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
Geno/Smirre
So staan en ander dinge doen en loop en jag is ook uit vir julle twee?
Groetnis
Wout
So staan en ander dinge doen en loop en jag is ook uit vir julle twee?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
Wout,
Mens vat darm 'n blaaskansie met stapjag.
Het jy al van 6 tot 6 agterop 'n bakkie probeer staan?
Mens vat darm 'n blaaskansie met stapjag.
Het jy al van 6 tot 6 agterop 'n bakkie probeer staan?
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Skietstoel vs Skietraam: Wat verkies jy?
Geno, ek het al en kry dit nog met moeite reg maar dit neem al hoe langer om weer normaal te wees na die tydGeno wrote: Het jy al van 6 tot 6 agterop 'n bakkie probeer staan?![]()
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander