Kan die ouer menere dalk vir my vertel wat hier aan die gang is?
[img width=560 height=447]http://i1153.photobucket.com/albums/p50 ... 45f952.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1153.photobucket.com/albums/p50 ... 2dcd0c.jpg[/img]
[img width=560 height=447]http://i1153.photobucket.com/albums/p50 ... c50c8f.jpg[/img]
Wat vang so???
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Wat vang so???
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Wat vang so???
Ruger
Lyk vir my soos iets met groot bek, hond of bruin Hyena.
Hoop jy vind vinnig uit.
Groete
Jaco
Lyk vir my soos iets met groot bek, hond of bruin Hyena.
Hoop jy vind vinnig uit.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Wat vang so???
Hello Ruger.
bruin hyena?
bruin hyena?
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Wat vang so???
middag Ruger
Volgens die foto's lyk dit of die lam net doodgebyt is,en nie gevreet is nie. Jy meld ongelukkig nie die getal lammers wat in een nag gevang was nie. As ek moet raai,sou ek reken dit is 'n hond se werk. Uit ondervinding het ek geleer dat honde die skape gewoonlik net byt,hetsy doodbyt of kwes,maar dat honde bitter min aan die karkas vreet. Ek sou skat dat dit omtrent 'n boerboel grootte hond moet wees aangesien die slagtand bytwonde groot is,m.a.w. dik slagtande.
Hoop jy kry gou die skuldige.
Groete
Martin Marais.
Volgens die foto's lyk dit of die lam net doodgebyt is,en nie gevreet is nie. Jy meld ongelukkig nie die getal lammers wat in een nag gevang was nie. As ek moet raai,sou ek reken dit is 'n hond se werk. Uit ondervinding het ek geleer dat honde die skape gewoonlik net byt,hetsy doodbyt of kwes,maar dat honde bitter min aan die karkas vreet. Ek sou skat dat dit omtrent 'n boerboel grootte hond moet wees aangesien die slagtand bytwonde groot is,m.a.w. dik slagtande.
Hoop jy kry gou die skuldige.
Groete
Martin Marais.
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: Wat vang so???
Martin, dit was net die drie lammers.Dit was in die kraal wat deur 'n anatoliese hond opgepas word, ek dink werklik hy was die skuldige maar die eienaar wil dit nie glo nie.
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat vang so???
[quote="ruger"]
Martin, dit was net die drie lammers.Dit was in die kraal wat deur 'n anatoliese hond opgepas word, ek dink werklik hy was die skuldige maar die eienaar wil dit nie go nie.
daar het jy jou antw
Martin, dit was net die drie lammers.Dit was in die kraal wat deur 'n anatoliese hond opgepas word, ek dink werklik hy was die skuldige maar die eienaar wil dit nie go nie.
daar het jy jou antw
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
