Karkas kompetisie

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Karkas kompetisie

Post by Smirre »

More
Hoor daar was gister in die JHB/ Pretoria 'n landswye komp.
Eerste plek Wagyu
Tweede Jesrsey

Wil graag hoor van die res as iemand weet

Smirre
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Karkas kompetisie

Post by Flip Fouche »

Smirre

Ek wil ook n bietjie meer weet!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Karkas kompetisie

Post by savage(P Coetzer) »

Goeie dag manne.
Wagyu is n japanese beesras as ek dit nie mis het nie. Hulle is nogals baie populer in oz se voerkrale aangesien hulle daar die beeste vir baie lang periodes voer. Maklik 250 dae plus waar ons in SA maar so 120 dae voer. Die wagyu het baie goeie marmering "marbeling" eienskappe wat baie sagte en smaaklike vleis beteken maar ongelukkig minder gesond is. Jerseys wat gevoer word se vleis het ook mooi marmering en hulle grein is ook fyner as bv n brahman of limousin ens. Die wagyu beeste wat in oz gevoer word gaan hoofsaaklik vir die oosterse mark en is baie gesog maar baie duur aangesien hulle voeromset baie swakker gaan wees om so baie vet aan te sit.
Karkas kompetisies is maar n vreemde afere. Beeste word op die hoef en dan aan die haak beoordeel maar die haak punte tel op die ou end. Het al gesien hoe die kampioen op die hoef nie eers top 10aan die haak haal nie en anders om.
Bouvorm en vet verspreiding dra die meeste gewig aan die haak. Maar as die karkas meer as bv 270kg weeg kan hy maklik uitval.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Karkas kompetisie

Post by Flip Fouche »

Smirre

Ons hou verskeie slagos kompetisies waar die osse eers op die hoef en dan as karkas aan die hak beooerdeel word.

Hoeveel diere het aan die kompetisie deelgeneem?

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Karkas kompetisie

Post by Smirre »

Flip
Ek weet nie veel van die kompetisie af nie
Die wenner en naaswenner is my skoonpa se pelle en hulle het hom vertel,
Sal weer bietjie by hom hoor

Smirre
Post Reply