Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het die afgelope naweek 'n geweer by die Huntex skou gewen en moet nou die lisensi?ering doen. Dit is my eerste geweer , maar ek het reeds 'n pistool al.
Ek was in elk geval reeds in de proses om 'n geweer te soek om te koop toe die gelukkie my tref.
Die doel waarvoor ek die geweer wil gebruik is meer vir sport skiet eerder as jag.
Ek moet nou die geweer motiveer en wonder hoe mens te werk moet gaan as jy die geweer as 'n prys ontvang dit. Ek twyfel of dit enige gewig gaan dra in die motiveerings proses maar sal julle opinies en ervarings in die geval waardeer.
Eerste ding is seker om die bevoegdheid kurses te doen en dan 'n kluis.
Baie geluk met die roer wat jy gewen het. Vertel sommer bietjie hiervan ook asb.
Jy sal dit maar soos enige geweer moet aanpak. Bevoegdheid, of ten minste die opleidingsertfikate, in plek kry as jy dit nog nie het nie. Kry n goeie motivering by iemand soos "Jagters reg motivering" hier op die forum, n doen aansoek. Ek is seker mens kan noem dat jy die gewere gewen het, maar dit glo ek sal nie n verskil maak nie. Motiveer dit eerder as jag geweer, sport skiet ens.
Pierre van der Merwe wrote:

Baie geluk
Bly 'n Jaracal man het ietsie daar losgeslaan
Motiveer daai roer vir jag asof jy hom gekoop het. Om te s? jy het hom gewen gaan niks help nie, dit is dieselfde as waneer mens iets erf. Hulle gaan hulle nie steur daaraan nie, inteendeel kan dit jou benadeel in die sin dat dit moontlik klink of jy die wapen wil besit net omdat jy kan en nie en omdat jy 'n spesifieke doel het daarmee nie.
Ek sou stilbly, dankie s?, en motiveer soos enige ander jag geweer
Mooiloop
Marc
Jy al besluit op watter kaliber en styl jy gaan vat
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
JTM baie geluk met daai 243.
Jy het 'n paar top skuts hier in die Boland uitgestof.
Hel manne dit was moeilik om met 'n geweer te skiet wat jy nie ken nie en nie weet waar hy gezero is nie.
JTM het net na my geskiet en ek kan my eie gat skop dat hy dit so maklik laat lyk het.
Ons kon nie eens ietsie vir die seningwees vat nie, want jy moes pypie blaas .
JTM as ek jy is sluit ek dadelik by Kaapjag of SA-jagters aan. Enige van die organisasies sal jou met graagte help om die klein probleempie van jou op te los. Doen jou bevoegtheid en jou toegewyde jagters en die Kaap is sommer maklik Hollands.
As jy nie regkom nie PM my.
Nogmaals geluk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Die kaliber en styl is ongelukkig klaar vas. Dis die Howa Hogue in .243 met swart aksie en kolf. Bo op is 'n 3-9x40 Titan scope.
Ek het gedink dat die feit dat dit 'n prys was geen gewig sal draa in die aansoek proses nie. So dan los ek dit maar uit.
Gaan Donderdag gou my kurses doen vir bevoegdheid. Tot dusver lyk dit my dat al die papierwerk die groter challenge is as wat dit was om die gonge raak te skiet
Ek het al reeds vroeg gister byvoorbaat al by Kaapjag aangesluit nog voor die trekking. Maar dit was maar net toeval...

Dagse
Jy laat dit baie maklik klink om daai gonge raak te skiet want die papiere is nie veel van n "shlep " nie.Skree maar as ek van hulp kan wees.n .243 is n baie lekker geweertjie vir vele redes ek het al jonk jonk versot geraak op die kaliber,sy tyd kom vinnig nader.
Jitte dis darrem gelukkig om so iets verniet te kry !
Wat moes jy doen om te wen ?
Daar's geen fout met die Howa's nie, sover ek dit het is dit van die beste en akkuraatste geweertjies wat jy kry, ek dink jy gaan baaaaie gelukkig met hom wees. As ek reg verstaan het jy daardie swart sintetiese kolf op hom ? Ek het gelees dis 'n uitstekende kolf daardie en kan blykbaar die houe vat, raak nie glad as dit nat word nie en is goed teen die weer bestand. Ek persoonlik sal enige tyd 'n (goeie) sintetiese kolf bo 'n hout kolf verkies.
Gee die geweer 'n kans, ek wed jou hy sal groei op jou totdat jy versot is op hom ! Dis 'n lekker kaliber en 'n goeie maak. Ek ken nie die scope nie.