Watter cal. vir jag
Posted: Sat Sep 15, 2012 10:23 pm
Hallo manne
Ek sal graag by julle wil weet watter kaliber julle as die min. sal gebruik vir jag van klein tot medium groote wild? Ek sie heelwat van jullu het 44 magnums, sal 'n 357 magnum met .n 6 duim loop kan werk.
Sal alle reed waardeer.