Page 1 of 1
Verloor Lammers
Posted: Tue Sep 04, 2012 10:30 pm
by JHS
Naand almal ons het nou 21 lammers in so maand en I half se verloor in een kamp ons het 4 lam kampe en net daai een lamkamp verloor so baie. Ook baie meer as die 2 linge. Nou wat sal dit wees sal dit ma I aleen reun wat miskien bederf is wat so vang. Of. I troppe wat nou keintjie gekry het en die teef moet vir hulle melk voorsien. Water geval okal wat sal julle se moet I mens doen om dit stop te sit. Luister graag. Leker aand verder
Re: Verloor Lammers
Posted: Tue Sep 04, 2012 11:08 pm
by tripodmvr
Belangrikste vraag is - soek jy na die ondiere of laat jy soek. Klink nie of jy al poging aangewend het om die sondebok op te spoor nie.
Ou vriend van my se motto kom na vore - moer hulle stukkend!!!!
Re: Verloor Lammers
Posted: Wed Sep 05, 2012 8:33 am
by JHS
Nee ons probeer so nou en dan daar het vroer die jaar I groot 11kg reun geskiet en I jonger een ook. Ons het ook Junie vakansie die chopper daroor gehaad maar het niks in daardie gebied geskiet nie. Ons wil nou weer roer onder hulle maar wil seker maak met watse sutsuase te doene kry nou wil ek so weet dat ek nie verkeerde roepe gebruik nie.
Re: Verloor Lammers
Posted: Wed Sep 05, 2012 8:46 am
by Smirre
More
Wat vang jou lammers?
Kyk na die bytmerke en spore
DAn weet jy min of meer vir wat jy moet roep
Smirre
Re: Verloor Lammers
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:23 am
by johann
Stem sam smirre.
Stel vas wat is jou probleemdier en hoeveel. Sal maar moet goed voetslaat om hul beweging en merkplekke, dalk 'n nes ens. vas te stel. En dan kan jy besluit hoe jy die probleem gaan aanpak.
Groete Johann
Re: Verloor Lammers
Posted: Wed Sep 05, 2012 11:14 am
by stan man
van waar is jy ? dalk kan iemand jou help