Verloor Lammers

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Verloor Lammers

Post by JHS »

Naand almal ons het nou 21 lammers in so maand en I half se verloor in een kamp ons het 4 lam kampe en net daai een lamkamp verloor so baie. Ook baie meer as die 2 linge. Nou wat sal dit wees sal dit ma I aleen reun wat miskien bederf is wat so vang. Of. I troppe wat nou keintjie gekry het en die teef moet vir hulle melk voorsien. Water geval okal wat sal julle se moet I mens doen om dit stop te sit. Luister graag.                                  Leker aand verder
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Verloor Lammers

Post by tripodmvr »

Belangrikste vraag is - soek jy na die ondiere of laat jy soek. Klink nie of jy al poging aangewend het om die sondebok op te spoor nie.

Ou vriend van my se motto kom na vore - moer hulle stukkend!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Re: Verloor Lammers

Post by JHS »

Nee ons probeer so nou en dan daar het vroer die jaar I groot 11kg reun geskiet en I jonger een ook. Ons het ook Junie vakansie die chopper daroor gehaad maar het niks in daardie gebied geskiet nie. Ons wil nou weer roer onder hulle maar wil seker maak met watse sutsuase te doene kry nou wil ek so weet dat ek nie verkeerde roepe gebruik nie.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Verloor Lammers

Post by Smirre »

More
Wat vang jou lammers?
Kyk na die bytmerke en spore
DAn weet jy min of meer vir wat jy moet roep

Smirre
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Verloor Lammers

Post by johann »

Stem sam smirre.

Stel vas wat is jou probleemdier en hoeveel. Sal maar moet goed voetslaat om hul beweging en merkplekke, dalk 'n nes ens. vas te stel. En dan kan jy besluit hoe jy die probleem gaan aanpak.

Groete Johann
25-06 Remington
stan man

Re: Verloor Lammers

Post by stan man »

van waar is jy ? dalk kan iemand jou help
Post Reply