Tikka T3
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Tikka T3
Middag manne ek wil net hoor het iemand onderving met n Tikka T3
? Ek stel baie belang in n T3 223.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: Tikka T3
Hi Arno
Ek skiet Tikka T3 varmint in 7mm Rem Mag. Ek ken paar ander manne met tikkas in ander kalibers. Almal praat dieselfde storie. Goeie waarde vir geld.
Koop daai geweer. Jy gaan nie 'n fout maak nie.
Groete

Shoot more, shoot more often!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Tikka T3
Arno, jy kan maar koop. Tikka het homself al bewys as een van die heel bestes net so van die rak af.
Die nuwe modelle kom met n "set trigger". Jy druk die sneller vorentoe om hom n kompetisie sneller te maak. Baie lekker crisp.
Die nuwe modelle kom met n "set trigger". Jy druk die sneller vorentoe om hom n kompetisie sneller te maak. Baie lekker crisp.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Tikka T3
My T3 Sporter in 6.5x55 skiet sover enige koeel en enige lading wat ek al probeer het onder 1" op 100m.
?Die kersie op die koek is dit was nog net fireforming! Die lading ontwikkeling begin eers wanner ek terug in SA is.
Die Tikkas is briljante gewere vir die prys.
Die Tikkas is briljante gewere vir die prys.
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Tikka T3
Stem Saam die manne. ekke het 2 T3 's in 25-06 en 308 en is baie happy.
Jy sal nie spyt wees nie!
Jy sal nie spyt wees nie!
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka T3
Piet - as jy nou moes kies en daar staan argumentsonthalwe 'n Tikka super varminter of sporter en 'n Savage (LRP/Long range hunter of iets soortgelyk aan die Tikka) ook in dieselfde kaliber....watter een sou jy koop?
Dankie
Johan
Dankie
Johan
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Tikka T3
Jy kan maar koop Arno, ek het beide 'n 223 en .338 in Tikka's en ek skiet heeldag lank met hulle lag lag halfduim groepe.
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Tikka T3
Baie Dankie manne ek het n kwai laik in daardie roer gekry hys bitter lekker
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Tikka T3
Arno
Ek skiet die s/s varmint in 22.250, lieflike geweer, teleskoop opgesit en hy skiet alles uit 'n bos uit.
Nee, regtig, ek het net .223 en 22.250, en die tikka skiet van die rak van dag een baie lekker sonder fieterjasies. Ek sal seker nou oor tikka raak soos oor Toyota(hilux), nie sommer seker weer iets anders koop indien ek sou koop nie.
Geniet die koop

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka T3
Arno,
Die GROOT probleem met die Tikka is dat as jy swak skiet.... Kan jy nie die geweer blameer nie!
Die GROOT probleem met die Tikka is dat as jy swak skiet.... Kan jy nie die geweer blameer nie!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Tikka T3
Johan JvR wrote: Piet - as jy nou moes kies en daar staan argumentsonthalwe 'n Tikka super varminter of sporter en 'n Savage (LRP/Long range hunter of iets soortgelyk aan die Tikka) ook in dieselfde kaliber....watter een sou jy koop?
Dankie
Johan
Johan, ek was bang vir die vraag. Dit is amper dieselfde as om te vra vir watter van jou kinders is jy die liefste voor.
Albei het ongelooflikke meriete, en hulle is totaal verskillende gevoel gewere. Albei skiet van die rak af baie goed. Die Savage kom met n kompetisie sneller, en die nuwe Tikkas weer met n "set trigger" wat net so oulik is. Die reguit magasyn van die Tikka het n voordeel bo die stagard magasyn van die Savage vir akkuraatheid. Die Savage kom weer standaard met n langer loop.
Daar is baie + punte vir albei, en dus moet jy maar die geweer vat in die hand, en die een wat met jou siel praat, is die een wat jy moet kies.
Maar die beste is maar om soos ek te maak en van albei aan te skaf.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka T3
Dankie Piet, goeie antwoord. Die tipe keuses laat mens nie in die aand slaap nie.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Tikka T3
Ek het laasjaar vir my n Tikka T3 in 7x64 gekoop en was ook nog nie een dan spyt nie. Daai geweer gooi mooi op papier, maak nie saak hoe ek hom laai nie, moet ook net by se dat ek nog net 139gr Hornady interbonds in hom gelaai het.
Nadeel is dat hy klein bietjie lig is en recoil was bietjie meer as my broer se 270 met swaarder kolf. Probleem was dus uitgesort met silencer, nou is daar baie min recoil, my ore gaan langer hou en ek skiet nog n bietji fyner. Glo inelkgeval di gewig gaan ni veel saak maak met kleiner kalibers nie. Die recoil was ook nou nie te erg of teveel om te handle nie, maar ek is n man wat nie van recoil hou nie en alhoewel ek nog jonk is is ek al klaar half doof, so sal nie weer sonder n silencer of enige gehoor toerusting skiet nie.
Jy sal nooit spyt wees met Tikka nie. As jy bietjie meer wil spandeer as Hunter sal ek dalk kyk na die varminters, daai lyk nou vir my na besigheid.
Tikka groete
Danie

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tikka T3
Ek vat die Tikka bo die Savage vir die special prys
Tikka T3
Laminate Stainless
270WSM: LN 7779
Was $1559, Now $700
$700.00 = R5880.00
Dis mos nou 'n special
Tikka T3
Laminate Stainless
270WSM: LN 7779
Was $1559, Now $700
$700.00 = R5880.00
Dis mos nou 'n special

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka T3
Dankie Vvark
Nou voel ons almal in S.A baie beter...
Nou voel ons almal in S.A baie beter...
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Tikka T3
Ek het T3 Hunter in .338 Wm en 'n Super Varminter in .243. Kyk maar hom en 'n Sako langs mekaar. Die hardeware is dieselfde. Jy sal nie fout maak nie.
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: Tikka T3
Hi,
My M595 (master sporter) in 22 250 is lag lag die lekkerste geweer wat ek besit (nie die liefste voor is nie) Die aksie, akuraatheid en balans van die geweer is ongelooflik goed. TIKKA is 'n yster.
Moet genoem word, hulle is nie mal oor PMP rondtes/doppe nie, as jy herlaai is norma (onder andere) die doppe wat gewoonlik vir my goed werk. Het in die begin fabrieks rondtes geskiet, al wat ek kon kry wat werk op daai staduim was Remmington en Sako.
Hoop dit help.

Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Tikka T3
Tikka bo!! Dit is 'n baie smart roer. Jy sal nooit 'n fout maak nie.
Groete
Groete
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Tikka T3
My tikka hou ook nie van pmp nie, maar die norma doppe en nosler koeels werk bitter mooi
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Tikka T3
Het 'n 308 en 'n 22-250 tikka lite t3. Sal nie sommer 'n ander soort geweer koop nie. Van die lekerste aksie wat jy kan kry en hulle skiet so lekker. Soos hulle se die tikka en sako is amper broers, en ons almal weet daar is darem niks fout met 'n sako nie, behalwe dalk die prys is hier by ons 'n bietjie styf.
Jy sal nooit spyt wees as jy 'n tikka koop nie.
Jy sal nooit spyt wees as jy 'n tikka koop nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk