Ek is 'n jong jagter en het 'n Sako .243 by my oupa ge-erf.
Ek sal graag meer inligting oor die geweer wil he maar ek kry niks van die aard nie.
Ek was selfs op Sako se webtuiste maar eks nie seker wat die sub-kode vir my geweer is nie.
Al wat op die geweer staan is "Sako .243" bo-op die loop en "Made in Finland" aan die kant van die loop. Die geweer se serie nommer is AII 332251. Kan iemand dalk vir my meer vertel oor hoe ek tewerk kan gaan om meer uit te vind? Ekt ook gehoop ek sal kan sien wat my loop se "twist" ratio is as ek sy handleiding kan opspoor.
Vriendelikke Groete
Sako .243
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sako .243
AJ
Lees hier van jou Sako, so vinnig opgemerk dit is 79/80 vervaardig, ma alles wat jy wil weet is hier...
http://en.wikipedia.org/wiki/SAKO
Dit is n A II model aksie alhoewel die volledige geweer n L579 is...Kyk hier vi n manual wat jy kan aflaai.
http://www.sako.fi/old.php
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois

- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Sako .243
Hi Francois
Jammer ek val nou sommer in hier by AJ se vraag
Ek het self 'n sako en wag tans vir my lisensie, ek wil nie uitbrei oor die kaliber nie want dis my grootste kompetisie..
Jy sal verstaan wat ek bedoel..
My sako se serial nommer begin met "AIII 5664" kan jy dalk groot asb ook vir my se wanneer is die geweer gemaak.?
Groete
Brno
Jammer ek val nou sommer in hier by AJ se vraag
Ek het self 'n sako en wag tans vir my lisensie, ek wil nie uitbrei oor die kaliber nie want dis my grootste kompetisie..
My sako se serial nommer begin met "AIII 5664" kan jy dalk groot asb ook vir my se wanneer is die geweer gemaak.?
Groete
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sako .243
Tommie
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois
Soos jy hierbo kan sien, hulle het 6 Maart 78 die model L61R beginne stamp met die AIII stamp, en die laaste een gedoen op 25 Sept 81. die se serial no was 567145. Nu wanneer joune presies gemaak was is maar n raaiskoot, maar ek reken so teen begin tot middel 1981.L61R Stamp change L61R==>AIII 06.03.1978 530538 567145 25.09.1981
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Sako .243
Baie dankie Francois! Ek het die manual gekry! Dit se nie veel van die geweer nie, net hoe die aksie werk ens. Dankie nogtans!
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Sako .243
AJ
Ek het nou diep gekrap, kry nie regtig meer inligting vi jou nie, sien jy ma dieselle info op die SAJSV forum ook gekry.
Al wat oorbly is om hier aan te sluit en jou vrae hier te vra.
http://sakocollectors.lefora.com/
Soos elders vi jou uitgewys is kan jy gou self die twist bepaal, maar behoort dit 1/10 te wees.