GPS Info
Posted: Fri Aug 24, 2012 1:49 pm
Hi Manne
Ek wil bietjie by julle pro s hoor hoe maak julle as julle op nuwe of vreemde grond in die nag werk en die gids of drywer verstaan nie lekker wat jy soek nie. Die meeste van die off road GPS e het maar baie klein skerms en gee nie baie detail nie.Ek het nog nie een van die groter skerm GPS e gesien wat goed off road werk nie.Watter kaarte gebruik julle?
Ek het nou vir my n usb GPS antenna gekoop wat ek op laptop wil gebruik maar nou is ek te gestremd om dieĀ GPS en die laptop se mapsource met antenna te kombineer.Wat is die beste manier om tegnologie te gebruik om na die omgewing te "kyk" sonder om n Lightforce te gebruik?
Hoor graag van julle.
Groete Jaktrap