Hi Manne
Ek wil bietjie by julle pro s hoor hoe maak julle as julle op nuwe of vreemde grond in die nag werk en die gids of drywer verstaan nie lekker wat jy soek nie. Die meeste van die off road GPS e het maar baie klein skerms en gee nie baie detail nie.Ek het nog nie een van die groter skerm GPS e gesien wat goed off road werk nie.Watter kaarte gebruik julle?
Ek het nou vir my n usb GPS antenna gekoop wat ek op laptop wil gebruik maar nou is ek te gestremd om die GPS en die laptop se mapsource met antenna te kombineer.Wat is die beste manier om tegnologie te gebruik om na die omgewing te "kyk" sonder om n Lightforce te gebruik?
Hoor graag van julle.
Groete Jaktrap
GPS Info
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GPS Info
Google Earth gee 'n redelike beeld om te sien hoe die w?reld lyk by vreemde plekke. Kyk daarna deur die geografiese ko-ordinate in te voer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

