Sonpaneel
Posted: Mon Aug 06, 2012 10:14 am
Goeie more manne
Ek het 'n National Luna yskas / vrieskas. Agter in my bakkie het ek 'n 'deep cycle' battery in 'n National Luna 'portable battery pack' wat van die enjin af gelaai word.
My probleem is dat as ons nou kamp en ek haal die battery en yskas uit word die battery nie meer gelaai nie.
Kan julle my dalk help met inligting op 'n bekostigbare 'portable' sonpaneel wat ek kan gebruik om die battery te kan laai?
Groete
Christo