Bresser Optika

Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Bresser Optika

Post by BRNO (Pierre) »

Saterdag het ek n man raakgeloop by die skietbaan wat die bogenoemde scopes, range finders ens. invoer, en plaaslik verkoop. Die pryse van die items lyk baie goed, en die een scope wat ek bekyk het, lyk regtig ook na n baie goeie produk. lekker sterk, nie te groot nie, en helder lense. Ek het ook op die net gaan kyk, en sien dat die produk baie blootstelling in VSA geniet, maar dit kom van Europa af soos hy gese het.

Indien iemand al van die scopes gebruik het, of onder hande gehad het vertel asb hier.

Hulle website by ons is: www.agriboss.co.za

Wil net duidelik maak dat ek geen verbintenis met die manne het nie.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply