waar skiet julle

Post Reply
stan man

waar skiet julle

Post by stan man »


ek en allieman het huidiglik die voorreg om jakkatese te piets op die mooiste wildsplaas wat ek al in n lang tyd in die vrystaat gesien het. gisteraand 2 gepiets ,maar die wild rondom ons was meer as wat ek ooit oor gedroom het. dit gaan miskien klink of ek oordryf,maar dit is werklik so.
die eerste wat kom oog wys het was ribbokke toe takbokke en springbokke. ons het in die kamp ingery en toe is daar swartwitpense voor ons en aan ons kant gemsbokke. ek sal een helse brief kan skryf soos die aand gevorder het maar daarmy vingers gaan seer word.
die buffels het so naby aan my gekom dat ek net moes rek dan het ek aan hulle kon vat. die trop waterbokke moes ek n geraas maak sodat hulle uit die pad moes geepad. die tsetsebi,s het op 10m vir my gestaan en kyk asof ek n idioot is. dan praat ek nie van rietbokke ,roans,giraffe,elande,letchwes ens nie.

dit is darem maar n moerse (sorry my lapland taal) voorreg wat ek het om te doen wat ek doen. ek kan net die liewe vader dank vir die voorreg om sulke dinge te kan beleef.ek like my land kwaai.
dankie my lief dat jy my toelaat om man te wees.

ek kry net nie my fotos gelaai nie http://i1157.photobucket.com/albums/p58 ... 1342161842
Last edited by stan man on Fri Jul 13, 2012 10:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: waar skiet julle

Post by Jakkalsgat »

Last edited by Jakkalsgat on Fri Jul 13, 2012 10:25 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: waar skiet julle

Post by stan man »

net buite hennenman. dit is op serf se plaas .ek moet se die wild is in baie goeie kondisie en daar is baie.
o-ja more boeta.ek mis jou.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: waar skiet julle

Post by Jakkalsgat »

More, more, ja ons kuier te min. Is dit die fotos wat jy wil ophe
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
stan man

Re: waar skiet julle

Post by stan man »

jip dit is nie baie duidelik nie maar ,dit is dit. hitler die een buffel bul het so n meter af van my gestaan op een stadium.
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: waar skiet julle

Post by quintin »

stan man julle is geeerd vir di voorreg wat julle het om te kan sien wat baie van ons net van droom. gaan groot
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
Post Reply