Rooiribbok by Rietbron???
Posted: Fri Apr 16, 2010 9:50 pm
Hallo Almal..
Ek gaan sommer dadelik begin om te verduidelik waar Rietbron is, want min mense weet dit. Rietbron is ongeveer so 100km Suid-Oos van Beaufort - Wes.. Nou ja, ons boer sowat 20km van Rietbron af en ek en my pa het onlangs 'n Rooiribbok op die plaas gesien..
Ek sal graag wil weet waar die alleenloper bok dalk vandaan kon kom.. En of dit werklik so vreemde verskynsel is soos wat ek dink..
Groete
Tiny