Hallo Almal..
Ek gaan sommer dadelik begin om te verduidelik waar Rietbron is, want min mense weet dit. Rietbron is ongeveer so 100km Suid-Oos van Beaufort - Wes.. Nou ja, ons boer sowat 20km van Rietbron af en ek en my pa het onlangs 'n Rooiribbok op die plaas gesien..
Ek sal graag wil weet waar die alleenloper bok dalk vandaan kon kom.. En of dit werklik so vreemde verskynsel is soos wat ek dink..
Groete
Tiny
Rooiribbok by Rietbron???
-
Klaas1
Re: Rooiribbok by Rietbron???
Die naaste wat ek al aan Rietbron gekry het was meer Murraysburg se kant toe. Aasvoelkrans
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: Rooiribbok by Rietbron???
Ek het ook gehoor daar is van hulle in daardie rigting, maar ek wonder nog steeds waar kan die een vandaan kom..
-
henti
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: Rooiribbok by Rietbron???
Rooiribbok loop nie alleen nie die ooie sou naby gewees het rooiribbok het die manier om in te smelt met die area die ram het seker maar net beweeg toe sien jou Pa hom ek het al n paar keer die boksoort gejag en teklke male sien die plaaswerkers die bokke dan moet ek my verkyker om hulle te sien.
Groete Henti
Groete Henti
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
