Page 1 of 1
Shosholoza Bow Hunting ?
Posted: Mon Jul 09, 2012 8:04 pm
by henried
? Vriend het die midweek special bespreek vir volgende week, die ou wat saam sou gegaan het, het hom nou laat weet hy kan nie gaan nie.
As daar iemand is wat belangstel om saam te gaan kan hulle my laatweet. Hy ry Sondag van Vanderbijlpark.
Re: Shosholoza Bow Hunting ?
Posted: Tue Jul 10, 2012 2:32 pm
by henried
Species. Size. Male. Female
Rooibok <23. R700 R700
Knypkop R500
Blesbok. <16. R750 R750
BWB. <28 R2200 R2200
W BB. <16 R1350 R1350
Re: Shosholoza Bow Hunting ?
Posted: Tue Jul 10, 2012 4:49 pm
by Boogjagter
Vir die wat wonder, die skuilings en verblyf daar is baie smart. As die weer saamspeel gaan dit 'n lekker jag wees. Het 'n paar mooi buffelbulle by my in gehad laaste keer wat nogal aangenaam was om te beleef; hulle was net buite my range - price range
