Shosholoza Bow Hunting ?

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Shosholoza Bow Hunting ?

Post by henried »

? Vriend het die midweek special bespreek vir volgende week, die ou wat saam sou gegaan het, het hom nou laat weet hy kan nie gaan nie.

As daar iemand is wat belangstel om saam te gaan kan hulle my laatweet. Hy ry Sondag van Vanderbijlpark.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Shosholoza Bow Hunting ?

Post by henried »

Species. Size. Male. Female
Rooibok  <23. R700 R700
Knypkop        R500
Blesbok.  <16. R750 R750
BWB.      <28 R2200 R2200
W BB.      <16 R1350 R1350
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Shosholoza Bow Hunting ?

Post by Boogjagter »

Vir die wat wonder, die skuilings en verblyf daar is baie smart. As die weer saamspeel gaan dit 'n lekker jag wees. Het 'n paar mooi buffelbulle by my in gehad laaste keer wat nogal aangenaam was om te beleef; hulle was net buite my range - price range :P
Post Reply