help help

Post Reply
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

help help

Post by tobie »

kan iemand vir my se wat is die verskill tussen die diavara en die vic diavara?en is R2000 verskil

daar is nie genoeg diavara s nie

harris jy is moes ook n zeiss man ??? ??? ???
dankie tobie
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: help help

Post by Hein M. »

Tobie,

Sover my - beperkte - kennis strek is daar twee modelle nl. die Conquest en die Victory. 

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: help help

Post by Francois Marais »

Tobie

Het jou ge-PM, kyk ma da.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply