Jakkelse roep in onweer toestande
Posted: Fri Apr 09, 2010 9:00 am
Hi Julle
Ek sal graag wil weet of iemand my kan help, ek gaan die naweek saam 'n vriend bietjie jakkelse skiet onder die lig met behulp van roep toerusting.
Ek sal graag wil weet of mens suksesvol kan roep in onweer toestande.? Of is daar sekere weerpatrone wat 'n invloed het.?
Groete
Brno