Jakkelse roep in onweer toestande

Post Reply
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Jakkelse roep in onweer toestande

Post by Brno308 jagter »

Hi Julle

Ek sal graag wil weet of iemand my kan help, ek gaan die naweek saam 'n vriend bietjie jakkelse skiet onder die lig met behulp van roep toerusting.

Ek sal graag wil weet of mens suksesvol kan roep in onweer toestande.? Of is daar sekere weerpatrone wat 'n invloed het.?  ???

Groete

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Jakkelse roep in onweer toestande

Post by Raven »

Bruno,
Kyk biethie of die onderwerp jou vraag kan antwoord.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=1

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply