Kruisboog!?
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Kruisboog!?
Middag almal,
Ek weet nie of die topic reeds aangehaal is en wat julle bevindinge was nie...
Ek wil graag weet watter kruisboe is beskikbaar in SA en hoe effektief elkeen is. Hierdie is vir my pa, wat ook boog skiet, maar omdat die oog nie meer lekker op pins en die bok kan fokus nie, wil hy oorskuif kruisboog toe wat 'n teleskoop het.
Enige raad/voorstelle is welkom!
Groete en dankie
Manie

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Kruisboog!?
ek soek nog wapens...
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Kruisboog!?
Dankie Henk, gaan bietjie dit deurkyk..
Dalk nog n vraag, is iemand bekend met die TAC 15 kruisboog, wat 'n standaard AR15 kolf en aksie gebruik? Sal so iets wettig wees in SA?
Dankie
Dalk nog n vraag, is iemand bekend met die TAC 15 kruisboog, wat 'n standaard AR15 kolf en aksie gebruik? Sal so iets wettig wees in SA?
Dankie
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Kruisboog!?
Doodreg,
maar oor die TAC15 is ek te stupid om jou te antwoord
maar oor die TAC15 is ek te stupid om jou te antwoord
ek soek nog wapens...
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Kruisboog!?
111p
Die TAC (PSE) is wettig. Ek ken paar manne wat hulle skiet. Hy is erg swaar op pyle - hulle fluit deur meeste bokke en slaan stukkend teen enige iets van gewone Kalaharisand tot boomtakke. Was verlede naweek saam 'n pel wat met elke bok wat hy geskiet het 'n pyl afgeskryf het. Die Stryker (Bowtech) lyk vir my na 'n meer handige skietding - korter, maar gee steeds ho? spoed en is sagter op pyle en sy standaard pyle is goedkoper as die waarmee die TAC uitkom. Iets wat my pla van die kruisbo? is dat jy 'n klein but nodig het om dit te ontlaai. Jy kan die ding nie net let down soos 'n boog nie, maar moet die pyl skiet.
Beide die Stryker en die TAC skiet baie akkuraat tot op 80m (golfbal grootte groepe oor 'n dooierus).
Hoop die help...

Dankie naamgenoot... 
Een van die redes hoekom ek na die TAC gekyk het is omdat hy met 'n crank sisteem werk, wat maak dat jy die kruisboog kan ontspan sonder om die pyl te skiet. Sal baie handig wees, anders moet jy orals 'n but moet saamry..
Bly jy het my gese van die pyle wat hy stukkend skiet!
Weet jy dalk wie verskaf die Stryker in SA?
Groete
Een van die redes hoekom ek na die TAC gekyk het is omdat hy met 'n crank sisteem werk, wat maak dat jy die kruisboog kan ontspan sonder om die pyl te skiet. Sal baie handig wees, anders moet jy orals 'n but moet saamry..
Bly jy het my gese van die pyle wat hy stukkend skiet!
Weet jy dalk wie verskaf die Stryker in SA?
Groete
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Kruisboog!?
Dagse 111p
Ek aanvaar Redge by Archer's Edge sal kan bestel siende hy Bowtech agent is. Ek weet my pel het sy Stryker by The Bow Shop in Pretoria gekry - vra vir Juan of Leonie.

Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Kruisboog!?
Boogjagter,
Redge by archers edge sal jou kan help met n stryker.. Jy sal nie spuit wees om daar te gaan draai nie!
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Kruisboog!?
Ek jag met die Stryker nou al vir so 18 maande - ongelooflik akkuraat en stil - so net onder 400fps.
Ek het nog net een pyl teruggekry - was op vlakvark, met omtrent 100m kort gras agter die vlakvark. Skiet regdeur 'n koedoebul wat dwars staan.
Jy sal nie spyt wees nie
Groete
Jan
Ek het nog net een pyl teruggekry - was op vlakvark, met omtrent 100m kort gras agter die vlakvark. Skiet regdeur 'n koedoebul wat dwars staan.
Jy sal nie spyt wees nie
Groete
Jan
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Kruisboog!?
Ok dis goeie nuus, Archer's Edge is so 1km van my af!! Sal dan by hulle hoor.
Jan - moet jy dan nie bietjie stadiger skiet nie..??
Hoe moeilik span jou stryker, neem aan jy span hom ook met n tou?
Dankie vir julle raad!!