Page 1 of 35

Youtube Videos

Posted: Fri May 25, 2012 11:20 am
by FCLoretz
Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate

http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be

Re: Youtube Videos

Posted: Fri May 25, 2012 11:40 am
by atplay
roflmao ...

Re: Youtube Videos

Posted: Fri May 25, 2012 11:42 am
by Jakkalsgat
Moet se haar taalgebruik verduidelik mooi maar dis darem ook nie mooi om die dame van agter af te stut nie waantoe moet daai recoil dan nou gaan.

Re: Youtube Videos

Posted: Fri May 25, 2012 11:50 am
by Dippies
HAHAHAHA. en sy skiet hom sommer so uit die arm uit en die man druk daai arm so vas so daai geweer trap net daar vas en die woorde het die beskryf  ;D ;D ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Fri May 25, 2012 12:05 pm
by FCLoretz
EK haar probeer advies gee, maar sy wou nie luister nie. Die man agter hom was meer bekommerd oor sy .375

Sy skiet tot deur die verkkerde oog!

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 28, 2012 7:41 am
by Antonie
Die het in my kantoor gebeur. Ek is die ou wat op staan en na die venster toe loop.

Dit was hel snaaks gewees!!

http://www.youtube.com/watch?v=y1fEtx98 ... playnext=1

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 28, 2012 8:41 am
by FCLoretz
;D

DIt is baie snaaks. Ek sou myself besimpeld gelag het.

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 28, 2012 8:46 am
by Antonie
Glo my elke keer as ek na dit kyk lag ek hard-op!

Gelukkig was dit dry-walling waarteen hy geval het anders kon hy sy kop so beidjie seer gestamp het.

Net so dat julle weet die oomie het glad nie seer gekry nie.

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 28, 2012 1:54 pm
by Marc
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 28, 2012 7:29 pm
by Gerhard
Hehehehehe

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 1:58 pm
by FCLoretz

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 2:03 pm
by FHM
FCLoretz wrote: Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate

http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be
Ek het aanvanklik gedink die halfmaanbende kry nog n lid by toe ek die clip so dophou ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 2:05 pm
by FCLoretz
FHM wrote:
FCLoretz wrote: Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate

http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be
Ek het aanvanklik gedink die halfmaanbende kry nog n lid by toe ek die clip so dophou ;)
Dan sou haar woorde nie op die video gesien word nie maar wel gehoor word. Plus die laaste 30 sekondes van die video so met my op die grond gewees het soos ek lag.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 3:05 pm
by Cobus(Cobb)

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 3:20 pm
by FHM
Cobb wrote: http://www.youtube.com/watch?v=oXDMB73cq8k

Baie snaaks...
Toe gooi hy sommer ou K@@S se naam rond, sal wardeer het om die translation aan die Engrish commentators te hoor.....

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 3:23 pm
by Freek
Aai die manne, 'n "doos" is niks anders as 'n le? vierkantige karton houer nie.... m.a.w suiwer afrikaans vir die engelse woord BOX.  8)

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 3:36 pm
by Cobus(Cobb)
http://www.youtube.com/watch?v=qZvU0G5p ... re=related

luister die klomp outoppies in die agtergrond...

Cheers

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 18, 2012 4:12 pm
by FHM
Cobb wrote: http://www.youtube.com/watch?v=qZvU0G5p ... re=related

luister die klomp outoppies in die agtergrond...

Cheers
Ja nee swaer...daar is een kontak sport op die brein daarso :P

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jul 20, 2012 2:32 pm
by FCLoretz
Niks met jag te doen nie, maar die ape is wel...... ape.

http://www.youtube.com/watch?v=ZedQYcGOYkw

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jul 20, 2012 2:35 pm
by FHM
FCLoretz wrote: Niks met jag te doen nie, maar die ape is wel...... ape.

http://www.youtube.com/watch?v=ZedQYcGOYkw
Hehehe daai aap looi dat die stof so staan!!!

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jul 23, 2012 7:43 am
by Geno
Ek het hierdie video gekry van Oom Beretta wat die manne pla op 'n driving range ;D :

http://youtu.be/v8z0hyIx3fE

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:55 am
by Beretta
Geno
Nou lekker gelag.Net jammer my maag is seer was in die hospitaal gewees breuk operasie vrydag gehad.Lyk my alles is geconnect met jou maag
Beretta

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:56 am
by Geno
Oom B,
Sterkte met die herstel. Moenie te veel giggel nie!

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 25, 2012 1:59 pm
by Marc
BWAHAHAHAHAAAAA

Dink ek gaan ook nou 'n op moet kry  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 25, 2012 2:08 pm
by Vlakvark
Die een was al op maar ek geniet hom nog

                                          Kliek op hom
Image