GIRAFFE WITH A BOW - A tall order

Post Reply
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

GIRAFFE WITH A BOW - A tall order

Post by Hartskoot Hennie »

Gaan kyk bietjie op bladsy 44 van die nuwe African Outfitter...  ;)

[img width=331 height=480]http://i996.photobucket.com/albums/af81 ... ie/ao1.jpg[/img]

Ek sal graag wil hoor wat dink julle manne!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: GIRAFFE WITH A BOW - A tall order

Post by DWB »

Dankie Hennie!

Ek neem aan hy moet vandag op die rakke wees en ek sal moet winkel toe ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: GIRAFFE WITH A BOW - A tall order

Post by Marc »

Nou vryf jy dit bietjie in  ;D ;D ;D

Is daar kopiereg dat jy nie hier mag plaas nie  ??? 

Lekker man Hennie, ek die lees geniet en die foto's is ook bitter mooi. Vat seker 'n paar manne om daai Oom te maak sit  ;D ;D ;D

BAIE GELUK, dis 'n groot mylpaal  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply