dag se manne. ek dink daaraan om my boog te verkoop maar weet nie wat sy waarde is nie.
dit is n hoyt trykon
70 tot 80 pond
30" trek
scott release
5 pin truglo sight met battery pack
6 pyl quiver
in n dra sak
waarvoor sal n mens die boog kan verkoop
dankie
Waarde van hoyt trykon
-
Graham W
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Apr 01, 2011 10:03 am
Re: Waarde van hoyt trykon
kerels het niemand n idea wat die boog se waarde is nie
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Graham W
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Apr 01, 2011 10:03 am
Re: Waarde van hoyt trykon
dankie henk
