More
Neil praat oor jakkals/kat gedrag by verkeerdevlei BV(60km Noord van BFN) 23 mei 2012
Skakel083- 306- 0275
Neil Viljoen- verkeerdevlei
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Julle kan maar gaan luister. Niel WEET.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
more
Wat vir my baie interesant was van die praatjie is dat Neil reguit se die Boer moet die jagter gaan wys waar is die merkbosse en paatjies
Nie andersom nie

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
smirre
Ja, ou Niel wil maar eintlik h? dat die pantoffels vir die veldskoene geruil word!
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Tafjak
Hy het daai presiesse woorde gespreuk
Dink net hoe lekker sal jy die jakkies jag as die boere die regte skoene aantrek.
Die ergste is die meeste boere het so stilweg erken dat hulle die skoene sal moet omruil!

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Ek wil so effe verskil van Niel, alhoewel ek eintlik met hom saamstem.
Ek dink die boere wat weet waar die merkbossies, spore en paadjies is, gaan met baie gemiddelde vaardighede, selde 'n jagter nodig h?. Stem saam dat die goeie "intelegensie" (verskoon die ou weerwag term) di? belangrikste komponent in roofdier beheer is - daarvoor moet die vellies maar aangetrek en deurgeloop word. Nou los Niel weer die moeilikste en belangrikste deel vir die boer en die makliker deel vir die jagter?
Of pluk ek nou weer 'n lat vir my eie agterw?reld?

Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Louis
Ek dink(kuier gereeld daar en ry nogal 'n paar draaie ook saam met die ou), nee, ek weet dat hy maar graag wil h? die manne moet die vellies aantrek. Daarom die stelling van "julle moet die misbossies opspoor"! O ja, en dit help om natuurlik die jagter nog meer effektief te maak, bedoelende dat sukses gouer bewerkstellig sal word. Tyd is geld.
Om misbossies(kern gebiede) te kry as jy roepjagter is, is nou regtig nie 'n kuns nie, maar weet die kli?nt altyd waar dit is? Ek vertel en wys my kli?nte(ek jag nie vir onbetroubare kli?nte nie) die misbosse en die kerngebiede.
En wanneer kli?nte self die misbosse kry, is hulle o? ook op die grond!, en baie lekker om vir so man te jag.
Mooiloop
Ek dink(kuier gereeld daar en ry nogal 'n paar draaie ook saam met die ou), nee, ek weet dat hy maar graag wil h? die manne moet die vellies aantrek. Daarom die stelling van "julle moet die misbossies opspoor"! O ja, en dit help om natuurlik die jagter nog meer effektief te maak, bedoelende dat sukses gouer bewerkstellig sal word. Tyd is geld.
Om misbossies(kern gebiede) te kry as jy roepjagter is, is nou regtig nie 'n kuns nie, maar weet die kli?nt altyd waar dit is? Ek vertel en wys my kli?nte(ek jag nie vir onbetroubare kli?nte nie) die misbosse en die kerngebiede.
En wanneer kli?nte self die misbosse kry, is hulle o? ook op die grond!, en baie lekker om vir so man te jag.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Taffie, ek het darem al self na ou Niel se praatjie gaan luister en 'n keer of wat bietjie met hom gesels. Ek het baie respek vir sy kennis en benadering en kyk nadese met nuwe o? na die veld.
Wat my vorige post aanbetref: Ek reken dat die opsporing van die kerngebied wel die hardste / tydrowendste werk is. Indien dit wel akkuraat vasgestel word, is die roep en skiet - / slagyster stel afdelings eintlik baie "makliker" (as jakkalse nou nie opgeneuk is nie, byges?).
Die punt wat ek wou maak, is dat dit (die opspoor van kerngebiede) die belangrikste werk is en vir my is dit regtig nie altyd so maklik nie. Ons w?reld is maar groot en die jakkalsies wyd verspreid en dink omdat ons w?reld relatief droog is, is die loopgebiede van die jakkalse dalk groter as gemiddeld? Ons moet dubbeld soveel velskoensole deurloop om agter die kap van die byl te kom.
So, tong in die kies wou ek s?: As die professionele jagter vir my die misbossies en kerngebiede akkuraat opspoor, sal ek self die doodmaak werk doen. Eintlik wou ek maar net so bietjie Tomcat en die ander voltydse manne op-"charge", ons sien mekaar mos een van die dae daar tussen die stoppellande?
Mooiloop
Louis
Wat my vorige post aanbetref: Ek reken dat die opsporing van die kerngebied wel die hardste / tydrowendste werk is. Indien dit wel akkuraat vasgestel word, is die roep en skiet - / slagyster stel afdelings eintlik baie "makliker" (as jakkalse nou nie opgeneuk is nie, byges?).
Die punt wat ek wou maak, is dat dit (die opspoor van kerngebiede) die belangrikste werk is en vir my is dit regtig nie altyd so maklik nie. Ons w?reld is maar groot en die jakkalsies wyd verspreid en dink omdat ons w?reld relatief droog is, is die loopgebiede van die jakkalse dalk groter as gemiddeld? Ons moet dubbeld soveel velskoensole deurloop om agter die kap van die byl te kom.
So, tong in die kies wou ek s?: As die professionele jagter vir my die misbossies en kerngebiede akkuraat opspoor, sal ek self die doodmaak werk doen. Eintlik wou ek maar net so bietjie Tomcat en die ander voltydse manne op-"charge", ons sien mekaar mos een van die dae daar tussen die stoppellande?
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
Louis
Wat ek eintlik wou s?: "Niel sal nie die eienaars(grond) op-charge en noem dat hulle die bossies moet soek en dit nie vir 'n rede is nie." O ja, ek sal lekker leef as die kli?nte al hierdie inligting vir my kan gee, maar ongelukkig is dit reeds waar 'dit nie gegee kan word waar die jakkalse hordes is.' Dink net Niel wil graag h? die manne moet maar so self bietjie uitspring en hulle klomp geld spaar en ook om jakkalse reg te jag. Om te weet waar hierdie stelle hou is natuurlik ook nog 'n voordeel wat inpas by boerdery metodes.
Aag wat, wat sal ons nou redekwawel hier. Party manne betaal eerder die ekstra nagfooi en so paar "geen sukses-aande" as om self so bietjie huiswerk te doen, met seker goeie rede ook. Weet nooit hoe elke ou se sake staan nie en net miskien is hy prokureur in die stad met so plasie hier en daar.
Mooiloop
Ja, jy is ook 'n anner jakkals!Louis102 wrote:
As die professionele jagter vir my die misbossies en kerngebiede akkuraat opspoor, sal ek self die doodmaak werk doen.
Wat ek eintlik wou s?: "Niel sal nie die eienaars(grond) op-charge en noem dat hulle die bossies moet soek en dit nie vir 'n rede is nie." O ja, ek sal lekker leef as die kli?nte al hierdie inligting vir my kan gee, maar ongelukkig is dit reeds waar 'dit nie gegee kan word waar die jakkalse hordes is.' Dink net Niel wil graag h? die manne moet maar so self bietjie uitspring en hulle klomp geld spaar en ook om jakkalse reg te jag. Om te weet waar hierdie stelle hou is natuurlik ook nog 'n voordeel wat inpas by boerdery metodes.
Aag wat, wat sal ons nou redekwawel hier. Party manne betaal eerder die ekstra nagfooi en so paar "geen sukses-aande" as om self so bietjie huiswerk te doen, met seker goeie rede ook. Weet nooit hoe elke ou se sake staan nie en net miskien is hy prokureur in die stad met so plasie hier en daar.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Neil Viljoen- verkeerdevlei
tafjak wrote: ... Ja, jy is ook 'n anner jakkals! ...
Goeie dade oortref goeie woorde.