Het iemand al bietjie na hierdie mooi ding gekyk?
n 286gr teen 2550fps.
Ek sal nogals kan doen met so een. Sal nooit my 9,3x62 wegmaak nie maar die een lyk so lekker.
Ek laaik die 9,3 kalibers so baie ek dink dit sal seker die laaste geweer wees wat ek ooit van ontslae sal raak.
Ek hou van die 375 ook maar en en my 9,3 vestaan mekaar net. En my dwarsgeit oor goed wat skop het al gemaak dat ek die 458 eenkant toe skuif en eerder die 9,3 gryp toe die seekoei se oproep kom.
Praat maar so bietjie oor julle groot gewere hier. Laat ons hoor. Daar is mos al 9,3x66's in SA.
370 Sako Magnum aka 9,3x66
-
Danie Lombard .243
Re: 370 Sako Magnum aka 9,3x66
Hallo Jannie.
Ek en Yollie is self 9,3 liefhebbers. Ons besit self 'n 9,3X62. Ek het hom op Yollie se naam gesit. Sy skiet lekker met hom. Vir haar 'n skokbreker laat insit in die kolf. Ek dink die breker is net geloof, maar sy glo die gun skop nou minder met sy binne kolf spring.
Het jy 'n seekoei gekap met jou 9,3? Vertel tog meer. Ek hou sterk daarvan as die manne praat oor die vermoe van die 9,3X62.
Ander omie wat ek ken het verskeie buffels en olifante en al die groot kwaai goed geskiet met verskillende kalibers, en besing lof aan die 9,3X62.
Danie

tafjak
Re: 370 Sako Magnum aka 9,3x66
Danie
Op die end tel die machanic agter die spanner die meeste.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 370 Sako Magnum aka 9,3x66
Gaan volgende week gou draai maak by Truvelo...
Die 500 Jeff moet getoets skiet word en as alles nou werk soos dit moet kan hulle maar begin met die gun coat.
Ek het hom laat bou as werks geweer met kolf van armtech...
Die 500 Jeff stamp lekke maar as jy met buffel en dinge wat seer maak deur mekaar raak as klient hom klaar kwaad gemaak het wil jy iets skiet wat hom baie vinnig op die grond gaan neer sit....
Maar soos tafjak s?
Die DAG Faktor is die grootste invloed....

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 370 Sako Magnum aka 9,3x66
Danie, ja darrem al seekoei geskiet met 9,3. Het n 277gr monolithic solid gebruik. Punt lyk reg om weer te laai.

Parkeraad het so 2 weke terug een hier by ons sommer met n 308 gekap. Nie seker van die punt nie maar ek dink monolithic solid.
Gerhard,
watse coting sit hulle op jou 500? Ek wil my 243 stuur vir daai Armtec ceramic coting.

Parkeraad het so 2 weke terug een hier by ons sommer met n 308 gekap. Nie seker van die punt nie maar ek dink monolithic solid.
Gerhard,
watse coting sit hulle op jou 500? Ek wil my 243 stuur vir daai Armtec ceramic coting.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 370 Sako Magnum aka 9,3x66
Ek het gun coat laat doen.Janjak wrote: Danie, ja darrem al seekoei geskiet met 9,3. Het n 277gr monolithic solid gebruik. Punt lyk reg om weer te laai.
Parkeraad het so 2 weke terug een hier by ons sommer met n 308 gekap. Nie seker van die punt nie maar ek dink monolithic solid.
Gerhard,
watse coting sit hulle op jou 500? Ek wil my 243 stuur vir daai Armtec ceramic coting.
Maar die fyn tiepe. Lyk baie soos gun blue maar nou is daar nie meer issue oor roes en gun coat wat af kom met tyd.

As alles volgens plan verloop gan ek een van die dae daagliks met hom in die hand loop as ek werk kry as field guide by lodge in KNP omgewing...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment