Laser Rangefinder verkyker

Post Reply
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Laser Rangefinder verkyker

Post by rakker »

Dagse manne

Ek wil hoor of van julle 'n rangefinder verkyker gebruik en dit kan aanbeveel vir die jagveld. Ek is in die proses om n goeie verkyker en rangefinder aan te skaf maar ek weet nie of ek sommer die 2 moet kombineer nie. Is n laser verkyker lekker kompak vir die jagveld?

Ek sien S&O het so rukkie terug die Bushnell Fusion 1600 ARC gehad vir R8000 ek dink. Het enige iemand ondervinding met die verkyker? Kwaliteit van lense en die range vermoe van die verkyker. Die volgende laser verkykers is in n ander prysklas, swarovski en Leica.

Ek sal graag julle ervaring wil hoor!

Groete

Wannie
Post Reply