Skerp jong man
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Skerp jong man
Die jongman vra die ouer vrou: "Kom ons dans." Ouer vrou: "Ek dans nie met 'n kind nie!" Jongman: "Jammer tannie, ek het nie geweet tannie verwag nie!"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skerp jong man
Skerp skerp
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skerp jong man
Heheheheee
OK skerp, ek kan die "kompitiesie" in die een sien, maar die trein een wen my

Blok kom in, jy beter en blok jouself gou gou
OK skerp, ek kan die "kompitiesie" in die een sien, maar die trein een wen my
Blok kom in, jy beter en blok jouself gou gou
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Skerp jong man
Hahahahaha nou wonder ek wat die komp en prys gaan wees! Kan aan n paar komp dink.......
Sak Sarel, pa wil n bok skiet