HI Manne
Ek het die volgende beskikbaar vir jag vir 2012.
Kudu bulle onder 43" R 3500-00
Kudu koei net groot koei R 2500-00
Vlakvarke nie trofee R 650-00
Bosvark slegs op aanvraag R 1500-00
Dagfooi R 200-00
Verblyf selfsorg R 150-00
Max 2 jagter per dag
Ek was die naweek op die plaas en het die oggend so 15 bulle en 30 varke gesien. Die plaas is so 1500 ha en daar is so +\- 200 kudus op en baie varke.
Stuur ma 'n pm indien julle belangstel.
Groete
Riaan
Jag Addo
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jag Addo
JA MNR BOSVARKIE ,HOE GAAN DIT ?
