het 4 jakkalse sover die week. die maan maak dit n bietjie moeilik ,maar gisteraand was darem bewolk toe kon ons so 12 uur darem die eerste een skiet.dit was n baie mooi teef. ek skat sy was so 12kg. op die spesifieke plaas is al baie rond geneuk deur ander skieters,so dit maak dit nog moeiliker.ek dink daai jakkies het diplomas in skelm wees. die boer het in die laaste 2 maande 3 kallers verloor gedurende die kalf proses,asook 5 bok lammers en 7 skaap lammers.ek dink daardie plaas gaan my nog so n bietjie besig hou.
ek is so n bietjie tegnologies gestremd so as ek uiteindelik geleer het hoe om fotos op te laai sal ek begin om dit te wys.
dankie vir al die manne wat raad gee,sonder sulke insette sal ons niks meer leer nie en die jakkies wat nog almal skool gaan , gaan ons ore aansit. ek wens net ek het al vroeer my ore oopgemaak ,en dit jare terug al begin doen. dit is bloody lekker en die stil tyd terwyl jy wag help baie met kop skoonmaak.
dankie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: dankie
Stan Man,
12kg klink bietjie swaar vir daai tefie, maar as hulle al kallers eet, wie weet
Raves
12kg klink bietjie swaar vir daai tefie, maar as hulle al kallers eet, wie weet
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: dankie
Jakkalse swaarder as 10kg wat ek geskiet het was almal reuns gewees...
n Tewe as ek moet skat is almal so 8kg gemiddeld.
Maar dit is wat ek ondervind het.
Hoop jy het n foto geneem van die groot teef Stan sal graag wil sien...
n Tewe as ek moet skat is almal so 8kg gemiddeld.
Maar dit is wat ek ondervind het.
Hoop jy het n foto geneem van die groot teef Stan sal graag wil sien...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: dankie
Net soos "bietjie bo die normale gewig" manne en dames wat n mens kry was sy teef dalk maar die abnormale......het al anties gesien wat n skaal trap dat hy kreun dan weeg hulle steeds 60kg.
Dis Stan se teef en sy kan seker weeg wat sy wil.

Mooi Stan, solank jy haar vankant gemaak het, dis wat tel.
Dis Stan se teef en sy kan seker weeg wat sy wil.
Mooi Stan, solank jy haar vankant gemaak het, dis wat tel.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
stan man
Re: dankie
dankie dawid
kerels ek het nog nooit n skaal in my arm gehad nie so ek is dalk uit.maar ek moet vir julle se sy was regtig groot.
ek het nog nie so groot teef geskiet nie. en ek sal nog fotos probeer oplaai.
kerels ek het nog nooit n skaal in my arm gehad nie so ek is dalk uit.maar ek moet vir julle se sy was regtig groot.
ek het nog nie so groot teef geskiet nie. en ek sal nog fotos probeer oplaai.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: dankie
Ouboet
Mail my daai fotos dan laai ek vir jou, as jy vir my kom kuier wys ek jou sommer vinnig, dan kan ons sommer vleis offer en 'n germaanse bruisdrankie geniet.
Groete
Jaco
Mail my daai fotos dan laai ek vir jou, as jy vir my kom kuier wys ek jou sommer vinnig, dan kan ons sommer vleis offer en 'n germaanse bruisdrankie geniet.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: dankie
Stan
Niks is onmoontlik nie
Ek weeg al jakke en die swaarsete reun was 11,7 gem seker so 8-9
tewe die swaarste 9,8 hulle gem 7-8
Groete
Niks is onmoontlik nie
Ek weeg al jakke en die swaarsete reun was 11,7 gem seker so 8-9
tewe die swaarste 9,8 hulle gem 7-8
Groete
-
stan man
Re: dankie
hel ek moet ophou dankie se,dit klink al of ek gatkruip.ek het die boer gevra hy moet vir my die jakkals weeg maar ek het nog niks van hom gehoor nie..en boeta ja ek moet by jou ndraai gaan maak. daai vleis offer klink vir my reg.ek het hoeka laasweek n mooi dormer ooi se kop geamputeer.
kerels hierdie is n befonkte forum.
ek is bly my boeta het my bekend gestel aan die forum. ek leer ontsettend baie,en dit is maar min kere wat ek al gesien het mense deel kennis so
BROVO.
kerels hierdie is n befonkte forum.
ek is bly my boeta het my bekend gestel aan die forum. ek leer ontsettend baie,en dit is maar min kere wat ek al gesien het mense deel kennis so
BROVO.