Page 1 of 2

Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 10:45 am
by Philip De Bruyn(MFWIC)
More almal,
Ek weet ek gan baie verskillende antwoorde kry,mar dit is wat ek soek.
Ek het klaar 'n .375 Ruger so wat sal julle voorstel vir my volgende roer om die "ultimate" twee geweer jag arsenaal voledig te maak.
Lekker dag
Philip

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 11:29 am
by immelmanw
Jy kan alles met die 375 ruger doen wat jy met n 30-06 kan doen, ek stel dus n 243/6mm voor.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 12:38 pm
by Freek
haelgeweer

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 1:04 pm
by Umshwati Boy
243 / 270

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 1:16 pm
by grumpy
Cap gun!! Jy het nie n lisensie nodig nie!!!!!!!!!!! ;D

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 5:19 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Ludwig,
Die 280 Rem waarvan jy praat,word hulle custom gemaak of kry jy fabrieks gewere ook
Philip

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 6:12 pm
by tripodmvr
Kyk onder aan my post en jy sal weet hoekom ek die 7x64 promoveer. Bykans identiese ballistiek aan 280 Rem. Ammunisie word plaaslik gemaak. Europese geweermakers het 'n groot verskeidenheid gewere. Die metriese mates is so maklik - doplengte 64mm en max COL = 84mm. Min terugslag vir die werkverrigting wat jy kry.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 8:32 pm
by Musgrave
Of 'n RERIGE 7mm, naamlik 270.... ;D

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 8:36 pm
by tripodmvr
.30-06 wrote: Of 'n RERIGE 7mm, naamlik 270.... ;D
Onwettige plasing. dit is nie wat die Yanks dit noem nie. Skiet asb met oupa se geweer - 7x57.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 8:49 pm
by Piet Breedt
Ek sou ook vir n .243 of 260 Rem gegaan het. As jy eers die klein goeters geskiet het wat baie akkuraat is, skiet jy moeilik weer met die grotes

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 9:07 pm
by jacques777
270

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 9:49 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Dankie almal,
Dit wil vir my voorkom of die 7x64 net die medisyne is om my .375 minder alleen te lat voel.
Gan sommer more bietjie rond shop.
Lekker aand
Philip

Re: Volgende jag geweer

Posted: Fri Apr 27, 2012 11:31 pm
by immelmanw
Great, Phillip, waarmee gaan jy dan springbokke, blesbokke, ribokke ens skiet? Met die 7x64?

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sat Apr 28, 2012 6:54 am
by Piet Breedt
My gevoel is dat elke jagter ten minste 3 x gewere moet h?.

Groot:    Jou .375 Ruger (groot wild)
Medium:  7 x 64 as jy wil (medium grote wild en bosveld jag)
Klein:  .243 of .22 250 of 260 Rem of  .223 of enige van die kleiner kalibers wat jou fancy  .222 of .204 Ruger ens (kleiner wildsoorte en vlakte jag)

So as jy nou die 7 x 64 koop, kort jy nog net die kleintjie ook.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sat Apr 28, 2012 8:32 am
by tripodmvr
En jy hoef nie by 3 te bly nie. Die jare stap aan en so vul 'n man maar aan soos dit jou sak en lus pas.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sat Apr 28, 2012 4:36 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Hallo Almal,
Ek het vandag bietjie by S&O hier in Pretoria 'n draai gan maak en bietjie rond gekyk.
Eintlik jik my gat mar net so sal bietjie wag sodat ek 'n nagevorsde bsluit kan neem en nie net gat oor kop 'n ding koop nie,die drie geweer idee lyk ook na 'n beter idee.
Sal mar bietjie geduld beoefen vir nou.
Lekker dag
Philip

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sat Apr 28, 2012 4:56 pm
by Jacquesb
Ek stem saam met Piet, 'n jagter het 3 jaggewere nodig. Oor die kalibers sal daar altyd debat wees. Dan nog 'n .22, 12 boor pompaksie en 12 boor dubbelloop. 'N hefboomaksie vir speel en 3 handwapens. En net vir die lekker, 'n mase roer 458 of so!
Dis hoe dit hoort, maar meeste van ons sal maks 4 lisensies kry!!!
Lekker Droom
Jacques

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sat Apr 28, 2012 6:13 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Jacquesb:
Jou post is soos musiek in 'n man se ore.
Ek jik nou alweeer van voor af.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 5:59 pm
by Swys14
6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 7:07 pm
by immelmanw
Swys14 wrote: 6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels
Nou praat jy.........
Ek het nog ie so een nie maar glo dir is die kaliber.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 7:14 pm
by VdWalt
immelmanw wrote:
Swys14 wrote: 6.5mmx55mm sweedse mauser, 100gr - 160gr koeels
Nou praat jy.........
Ek het nog ie so een nie maar glo dir is die kaliber.
;D ;D

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 7:17 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Ag nee man,ek het geweet ek gan baie antwoorde kry mar nou maak julle my deurmekaar,lyk dit nou vir my of ek 'n paar nuwe roere gan aanskaf en meer as een aand saam die honde slaap omdat mammie nie altyd verstaan wat 'n man MOET he nie.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 7:27 pm
by VdWalt
Ek het die 6.5 en jy het die 375. Ek het hoeka Saterdag na die Howa
gestaan en kyk by Camdix.....mmmmm. Watse kombers gebruik jy in jou
honde hok....  ;D

Re: Volgende jag geweer

Posted: Sun Apr 29, 2012 7:40 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Ek moes al 'n "electric" kombers aanskaf vir die honde hok en hom so bietjie vergroot ook (ek is nie 'n klein outjie nie)he he he.

Re: Volgende jag geweer

Posted: Mon Apr 30, 2012 5:27 am
by Geno
Ek sou kyk na een van die 7mm Magnums om die .375 aan te vul.
Jy kan 'n 7mm RUM / WSM of Rem Mag stadiger maak om saam 'n 7x64 te skiet, maar 'n 7x64 sal nooit saam die magnums kan hol nie!

Groete,
Eugene