Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by jaracal »

Indien iemand raad het met die beveiliging van ons site sal ek baie bly wees. Die site is gister "ge-hack" en was alle data verloor. Gelukkig was daar 'n "backup" van 24 April 2012 18h00.

Sal bly wees indien enige persoon my kan kontak by hein at jaracal dot com.

groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Beretta »

Hein
Ek wens ek het geweet hoe om dit te doen maar kan jou nie help nie.Maar wat ek wel kan doen is om hierdie ou wat dit gedoen se vingers met plesier vir jou te breek.Miskien die groenes
Beretta
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Triple2 »

Miskien het die jakkies nou hul eie IT spesialis gekry om weer voor te probeer kom. Hulle kry nou seer op plekke waar daar nooit met hulle gemors was nie. Alles te dankie aan die FORUM.
Groete
Devan
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Beretta »

Hackers is die laagste vorm van n krimeneel
Beretta
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by wlm »

Manne ek was gisteraand na aan trane toe ek nie op die forum kon kom nie. Die verantwoordelike persoon verdien om so diep toegesluit te word dat sy brekvis eers teen aandete by hom uitkom.
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by TOKELOS »

Ek dink ek is verslaaf. Was gisteraand en vanoggend erg omgekrap om dat ek my daaglikse kick gekort het.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Jakkalsgat »

Heinrich

Ludwig is mos die computer boffin, wat se hy! Die ergste van alles is dat almal van ons met al ons wapens niks hieraan kan doen nie.

Ek dink ek praat namens almal as ek se dankie vir jou moeite om backups te maak en die feit dat jy die site weer so vinnig kon opkry, ek glo dis een hengse werk.

Baie dankie

Groete
Jaco Stander
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by jaracal »

Dankie Ek sal bietjie vir Ludwig kontak.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by tripodmvr »

Is vanoggend gekanaliseer na 'n webtuiste serv.co.za wat smous met produkte. Kyk of dit nie verband hou met die "hack" nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by jaracal »

serve hosting is ons server/hosting maatskappy.
Last edited by jaracal on Thu Apr 26, 2012 2:14 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Jaktrap »

As van die slimmer manne miskien vir ons "gestremdes" kan raad gee oor rekenaar veiligheid sal dit gaaf wees.Ek dink baie van ons het maar laat in ons lewens met rekenaars begin werk en omdat hulle dit so maklik maak om e mails te stuur ens. kan mens seker n  fout maak sonder dat jy dit weet.
Weet ons al hoe hulle toegang gekry het?Miskien kan dit help om te bepaal wie verantwoordelik was.

Lekker dag
Jaktrap
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Ferdi »

Hein

Ek kan ongelukkig nie help nie want ek is ook van die gestremdes. Gelukkig was daar darem 'n back up gewees wat redelik op datum was. Die voorstelle van wat om met die ouens aan te vang is goed want dit kom neer op 'n vorm van terrorisme wat ongelukkig toe geskryf moet word aan persone wat geen sosiale en morele verantwoordelikheids sin het nie.

Sterkte aan julle om ons verbind te hou aan ons verslawing.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Louis102 »

Heinrich, daar is nie dalk raad te vinde op die Simple Machines Forum nie? 

Sien hier is 'n paar goeie speurders op ons site, 'n "misdaad" het waarskynlik 'n motief.  Watter moontlike motief kan daar wees, om hier te "hack"?

Dankie vir jou moeite, weereens!

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by James Wilson »

Heinrich,  Jacques is betrokke by die Vrystaatse universiteit se it afdeling. sorry JB ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by visstok »

Daar was groot bekomering op die bbm groep! Ons is almal verslaaf aan die Forum! Iemand het reeds gespot die groenes het ons Forum gehi-jack. As julle die skuldige kry, groot asb, stuur hom vir my!!!! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Smirre »

Naand Heinrich
wat sou die rede wees??

Het hulle info "gesteel"?

Eks maar dom met computers,maar ek verstaan daar is altyd spoor
Sit die bloedhode op hulle

Smirre
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by vlakvark1 »

Kan ons nie n klomp jakkies agter hulle aan stuur om aan hulle te kou nie >:( >:( >:(
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by jaracal »

Baiekeer word dit net gedoen vir frustrasies vir die eienaar/gebruikers van die website. Ek weet van gevalle waar hulle goed op die websites sit wat vulger, funnie ens is. Behalwe dat ons 'n dag se goed verloor het is dit maar net die frustrasies.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Christo »

Sjoe, om soos ou Mollie te s? " wil julle h? ek moet weer begin drink, dit die tipe ding wat sal veroorsaak dat ek weer begin drink"

En vanmiddag is ek ewe skielik 'n gekose klient vir KT by Edgars. Wonder of hulle nie die boggers was wat einlik net e-pos adresse soek nie.

Heinrich, voer die man vir die tiere, leeus los stukkies bewyse  ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by grumpy »

Visstok, jy is agter my, ek kry eerste opsie op die ou!!!

Ek smeer hom vol heuning, let wel hy of sy sal kaalg-t wees en dan maak ek hom/haar vas op n rooimier nes,

So nie hang ek hom/haar onderste bo van n boom en maak vuur onder sy/haar kop en kook hulle breins uit!!! ;D ;D

Braveheart sal nie naby my kom as ek die wetter in die hande kry!!! >:( >:( >:(
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by Jakkalsgat »

Grumpy

woef, woef ;D

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by visstok »

Oom Grumpy, ek het self n paar jakkals streke wat daai persoon sal maar moet ervaar! Ek stuur hom vir oom na ek hom baie mooi maniere geleer het! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by grumpy »

Jakkalsgat, jou hosepipe wag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ;D ;D ;D

Hoop dit gaan goed daar boet?
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hulp met sekuriteit/veiligheid van die Forum

Post by grumpy »

Visstok, ek wil hoeke aan sy vingers vas maak en hom broek vol jeuk poeier gooi voor!!!! ;D
Post Reply