Koue nagte!
Posted: Tue Apr 24, 2012 9:58 am
Manne... die weer is deurmekaar! Die gewasse wat nou moet uitdroog reen nat... ek hoor die boontjies is net betyds gedors, anders het sekere manne hulle boontjies sommer net weer daar in hoopies laat wortel skiet...
Ons almal het al aanvaar dat ons koud kry in die winters... maar hiet in "Transvaal" reen ons ook nie gewoonlik nat in die winters aande nie... Dit sal interresant wees om te sien wat gebeur die Jaar... Gerhard, dalk moet jy 'n waterdige coverall ook bemark