Ons almal het al aanvaar dat ons koud kry in die winters... maar hiet in "Transvaal" reen ons ook nie gewoonlik nat in die winters aande nie... Dit sal interresant wees om te sien wat gebeur die Jaar... Gerhard, dalk moet jy 'n waterdige coverall ook bemark
Koue nagte!
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Koue nagte!
Manne... die weer is deurmekaar! Die gewasse wat nou moet uitdroog reen nat... ek hoor die boontjies is net betyds gedors, anders het sekere manne hulle boontjies sommer net weer daar in hoopies laat wortel skiet...
Ons almal het al aanvaar dat ons koud kry in die winters... maar hiet in "Transvaal" reen ons ook nie gewoonlik nat in die winters aande nie... Dit sal interresant wees om te sien wat gebeur die Jaar... Gerhard, dalk moet jy 'n waterdige coverall ook bemark
Ons almal het al aanvaar dat ons koud kry in die winters... maar hiet in "Transvaal" reen ons ook nie gewoonlik nat in die winters aande nie... Dit sal interresant wees om te sien wat gebeur die Jaar... Gerhard, dalk moet jy 'n waterdige coverall ook bemark
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
-
stan man
Re: Koue nagte!
ons het gisteraand in hennenman ook weer n paar druppels gehad,en dit was redelik warm.alles maak my deurmekaar.
die natuur is omgekrap.
die natuur is omgekrap.