Manne met HOWA camo kolwe

Post Reply
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Manne met HOWA camo kolwe

Post by martinf »

Hi almal

Ek wil net graag hoor by die manne wat klaar Howa se camo kolwe het. Is dit waar dat die camo afdop??

Sal redelik teleurgesteld wees as ek een koop en dit begin afdop.

Sal graag van julle wil hoor.

Groete

Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by vlakvark1 »

Ek het so week gelede my Howa 30-06 in camo gekry en die kolf lyk goed. Hoop nie hy dop af nie. Geweersmid het my gese hulle het al baie van dit verkoop en nog geen probleme nie. Vriend van my het syne al n jaar en die dop nie af nie- wel nog nie. :-\
vlakvark en bosvark Bvk
Marius_Jag
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jul 28, 2011 2:20 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by Marius_Jag »

N Vriend van my het n Howa 30-06 sinteties Camo. So amper n jaar  oud en hy het begin afdop op die kolf net voor die pad. Hy het seker al so 100 skote agter die blad. Sal self eerder gaan v die houtkolf.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by SV MAD (Henk) »

Ek het die gewone swart kolf gevat
ek soek nog wapens...
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by Arno Pienaar »

Ons het n 270 howa camo kolf en hy dop bietjie ?1cm by 1cm? voor by die loop waar hy warm word maar niks verder nog onder vind nie.Maar by gese hy is op die huidige oomblik die "bakkie roer" want die 223 is in vir n nuwe loop.Maar veder maak hy nog niks nie.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by vlakvark1 »

Arno Pienaar wrote: Ons het n 270 howa camo kolf en hy dop bietjie ?1cm by 1cm? voor by die loop waar hy warm word maar niks verder nog onder vind nie.Maar by gese hy is op die huidige oomblik die "bakkie roer" want die 223 is in vir n nuwe loop.Maar veder maak hy nog niks nie.
Arno
Hoe oud is die kolf[geweer]
Last edited by vlakvark1 on Wed May 09, 2012 10:28 am, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Manne met HOWA camo kolwe

Post by Arno Pienaar »

Hy is nou 5 maande oud het hom begin Januarie gaan Haal in middelburg.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Post Reply