Page 1 of 1
150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:33 pm
by KalahariKlong
Naand vriende,
Dis nou werkkik een van daai vra wat my sommer laat dom voel, maar ek hoor graag wat s? die manne wat ken.
Is die kaliber en koeel geskik vir 'n groot eland en indien wel, kom ons gesels so bietjie oor skootplasing.
Genoeg krag om bladbeen te breek "op die knoppe" en diep genoeg te penetreer of liewers agter die blad?
Die koeel loop so 2830fps.
Afstand 100m en minder.
Byvoorbaat dank
KK
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:35 pm
by VdWalt

Reeds gedoen deur Stef! Fotos is erns hier op die site.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:36 pm
by Gerhard
Ek sal hom skiet sonder om twee keer te dink...
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:37 pm
by Chevvy SS
Ek sal minder braaf wees....
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:39 pm
by Christo
150gr's Ou tipe Barnes X is al waarmee ek jag met 7x64 tot hulle klaar is dan TSX.
4 x Elande, 2 op die plek en 2 binne 20m opgelaai.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:44 pm
by KalahariKlong
Dankie manne, soos dit al 1000x genoem is- is skoot plasing van belang hier. Julle gevoel oor op die knoppe of liewer agter die blad?
Chevvy, enige negatiewe ondervinding wat jy met ons kan deel of voel jy dis "under gunned" vir die taak?
Groete
KK
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sat Apr 21, 2012 10:04 pm
by Monrique (SJ)
Jy kan daai 150 gr koeel maar laai my maat, hy gaan mooi maak.
Groetnis
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 3:53 am
by Gerhard
KalahariKlong wrote:
Dankie manne, soos dit al 1000x genoem is- is skoot plasing van belang hier. Julle gevoel oor op die knoppe of liewer agter die blad?
Chevvy, enige negatiewe ondervinding wat jy met ons kan deel of voel jy dis "under gunned" vir die taak?
Groete
KK
KK,
Skiet middel van die Vitial Triangle om n dubbel long en bokant vd hart skoot te skiet..
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 4:10 am
by KalahariKlong
Ook so gedink, dankie Gerhard.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 8:10 am
by Frederik
Geen probleem met daardie kombinasie nie wag net vir 'n mooi dwars skoot.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 9:15 am
by ThinusS
KK
Ek het tot dusv?r 5 elande platgetrek met 'n 7x57 en die 140gr Barnes X, jy sal nie sukkel nie.
Groete
Thinus
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 10:56 am
by fanie17
Ek het al baie Elande met my 270 geskiet ,140gr,.Ek het wel een keer die ondervinding gehad dat n 140gr Rhino nie die Eland se nek gebreek het nie.Hy het gelukkig tussen twee werwels in gegaan en binne oopgegaan.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 11:15 am
by Francois Marais
KK
Het sommer vir jou n poll opgesit, maklik om die gevoel dan te monitor.....
Mooi loop
Francois
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 11:23 am
by Gerard
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 11:32 am
by Chevvy SS
Die oorspronklike plasing deur KK praat van 100m en minder.
Op daardie afstand behoort dit te werk, maar ek weet van manne wat al elande betaal het as hul skootplasing met ligter kalibers en ligter punte nie die mas opkom nie.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 12:00 pm
by Gerard
Ek wou byvoeg dat 'n 150gr koe?l te swaar is maar, siende dat Chevvy SS die punt se gewig noem, is dit eintlik waar my aanbeveling na toe gaan. Hoe ligter die punt is, hoe groter moet die gat wees en hoe vinniger maak die koe?l oop. Die koe?l se gewig is minder belangrik as die punt se gewig. Ek kan egter nie sien waarom dit die werking van die koe?l nadelig sou beinvloed nie, ons praat tog van monos.
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 3:26 pm
by Boesman
Plankdwarsskote is altyd die maklikste. Kom ons draai die eland so effens: watter skote sal te riskant wees? Reg van voor, byvoorbeeld?
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Sun Apr 22, 2012 8:01 pm
by GERT vd M
Gerard;
Ek is ook in die proses om oor te skakel na mono. koeels en wil nou as n man nee se , weet hoekom!
As n man ja se, wil ek ook weet hoekom. Het al met spartan .338-06, 200gr teen 2700v?s gejag en 6 rooibokke geskiet wat almal langer as gewoonlik geleef het na die skoot as wanneer ek dit skiet met 250 gr claws(bonded)
Groetnis
Gert
Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee
Posted: Mon Apr 23, 2012 5:21 pm
by KalahariKlong
@ Francious, baie dankie meester. Die storie raak interresant.
@ Gerard, toemaar ek verstaan oom. Dis waaroor dit gaan. n' man groei mos borshare en staan by jou produk. Dit s? vir my baie.
@ Chevvy, ek hoor wat jy s? maar of dit 10 of 500 meter is, as jou skoot nie reg is nie sal geen kaliber of koeel n verskil maak nie. My spesifieke vraag gaan oor die kaliber en koeel kombinase met korrekte skoot plasing.
Res van die manne, baie dankie vir julle insette.
Mooi loop
KK