150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post Reply

150gr Barnes TSX vir Eland uit 7X64

Poll runs till Fri Sep 11, 2054 6:47 am

Ja
30
71%
Nee
3
7%
Miskien
9
21%
 
Total votes: 42

KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by KalahariKlong »

Naand vriende,

Dis nou werkkik een van daai vra wat my sommer laat dom voel, maar ek hoor graag wat s? die manne wat ken.

Is die kaliber en koeel geskik vir 'n groot eland en indien wel, kom ons gesels so bietjie oor skootplasing.
Genoeg krag om bladbeen te breek "op die knoppe" en diep genoeg te penetreer of liewers agter die blad?

Die koeel loop so 2830fps.
Afstand 100m en minder.

Byvoorbaat dank
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by VdWalt »

;D Reeds gedoen deur Stef! Fotos is erns hier op die site.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Gerhard »

Ek sal hom skiet sonder om twee keer te dink...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Chevvy SS »

Ek sal minder braaf wees....
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Christo »

150gr's Ou tipe Barnes X is al waarmee ek jag met 7x64 tot hulle klaar is dan TSX.

4 x Elande, 2 op die plek en 2 binne 20m opgelaai.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by KalahariKlong »

Dankie manne, soos dit al 1000x genoem is- is skoot plasing van belang hier. Julle gevoel oor op die knoppe of liewer agter die blad?

Chevvy, enige negatiewe ondervinding wat jy met ons kan deel of voel jy dis "under gunned" vir die taak?

Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Monrique (SJ) »

Jy kan daai 150 gr koeel maar laai my maat, hy gaan mooi maak.

Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Sat Apr 21, 2012 10:04 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Gerhard »

KalahariKlong wrote: Dankie manne, soos dit al 1000x genoem is- is skoot plasing van belang hier. Julle gevoel oor op die knoppe of liewer agter die blad?

Chevvy, enige negatiewe ondervinding wat jy met ons kan deel of voel jy dis "under gunned" vir die taak?

Groete
KK
KK,

Skiet middel van die Vitial Triangle om n dubbel long en bokant vd hart skoot te skiet..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by KalahariKlong »

Ook so gedink, dankie Gerhard.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Frederik »

Geen probleem met daardie kombinasie nie wag net vir 'n mooi dwars skoot.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 328
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by ThinusS »

KK

Ek het tot dusv?r 5 elande platgetrek met 'n 7x57 en die 140gr Barnes X, jy sal nie sukkel nie.

Groete
Thinus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by fanie17 »

Ek het al baie Elande met my 270 geskiet ,140gr,.Ek het wel een keer die ondervinding gehad dat n 140gr Rhino nie die Eland se nek gebreek het nie.Hy het gelukkig tussen twee werwels in gegaan en binne oopgegaan.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Francois Marais »

KK

Het sommer vir jou n poll opgesit, maklik om die gevoel dan te monitor.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Gerard

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Gerard »

Ek het 'nee' gestem maar ek is natuurlik verskriklik bevooroordeeld.  ;D  ;D  ;D  ;D
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Chevvy SS »

Die oorspronklike plasing deur KK praat van 100m en minder.

Op daardie afstand behoort dit te werk, maar ek weet van manne wat al elande betaal het as hul skootplasing met ligter kalibers en ligter punte nie die mas opkom nie.
Gerard

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Gerard »

Ek wou byvoeg dat 'n 150gr koe?l te swaar is maar, siende dat Chevvy SS die punt se gewig noem, is dit eintlik waar my aanbeveling na toe gaan.  Hoe ligter die punt is, hoe groter moet die gat wees en hoe vinniger maak die koe?l oop.  Die koe?l se gewig is minder belangrik as die punt se gewig.  Ek kan egter nie sien waarom dit die werking van die koe?l nadelig sou beinvloed nie, ons praat tog van monos.
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by Boesman »

Plankdwarsskote is altyd die maklikste. Kom ons draai die eland so effens: watter skote sal te riskant wees? Reg van voor, byvoorbeeld?
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by GERT vd M »

Gerard wrote: Ek het 'nee' gestem maar ek is natuurlik verskriklik bevooroordeeld.  ;D  ;D  ;D  ;D
  Gerard;
            Ek is ook in die proses om oor te skakel na mono. koeels en wil nou as n man nee se , weet hoekom!
As n man ja se, wil ek ook weet hoekom. Het al met spartan .338-06, 200gr teen 2700v?s gejag en 6 rooibokke geskiet wat almal langer as gewoonlik geleef het na die skoot as wanneer ek dit skiet met 250 gr claws(bonded)
                    Groetnis
                      Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: 150gr TSX uit 7x64 vir Eland jag... Ja of Nee

Post by KalahariKlong »

@ Francious, baie dankie meester. Die storie raak interresant.

@ Gerard, toemaar ek verstaan oom. Dis waaroor dit gaan. n' man groei mos borshare en staan by jou produk. Dit s? vir my baie.

@ Chevvy, ek hoor wat jy s? maar of dit 10 of 500 meter is, as jou skoot nie reg is nie sal geen kaliber of koeel n verskil maak nie. My spesifieke vraag gaan oor die kaliber en koeel kombinase met korrekte skoot plasing.

Res van die manne, baie dankie vir julle insette.


Mooi loop
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
Post Reply