Roep kurses in wes kaap
Posted: Tue Apr 10, 2012 8:48 pm
Naamd Manne
Ek wil net hoor of daar dalk n roep kurses gehou gaan word in of naby die kaap? Ek stel baie belang om meer te leer oor die roep van jakkalse en katte.
Dankie
Gerhard