Naamd Manne
Ek wil net hoor of daar dalk n roep kurses gehou gaan word in of naby die kaap? Ek stel baie belang om meer te leer oor die roep van jakkalse en katte.
Dankie
Gerhard
Roep kurses in wes kaap
- Gerhard Smith
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm
Roep kurses in wes kaap
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
.22 Norinco (Wag nog)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus in wes kaap
Gerhard
Kontak Hendrik by Safari and Outdoor in Stellenbosch. Hy sal jou kan help.
indien jy nie regkom nie laat my weet.
Groete
Heinrich
Kontak Hendrik by Safari and Outdoor in Stellenbosch. Hy sal jou kan help.
indien jy nie regkom nie laat my weet.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Roep kurses in wes kaap
Gerhard is jy 'n Kaapjag lid?
Dawie
Dawie
Last edited by Dawie on Wed May 02, 2012 11:31 am, edited 1 time in total.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Roep kurses in wes kaap
Manne, as daar so iets gereel word, sluit my in asseblief. Ek woon in George en wil graag 'n kyursus bywoon sonder om Vrystaat toe te moet ry. PM my asseblief.
Groete
Johan Smit
Groete
Johan Smit

