Page 39 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 01, 2022 4:35 pm
by Geno
Kan ek asb die sonic cleaner deps?

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 01, 2022 4:56 pm
by Wielie Waps
All good Geno.
Sal sommer by jou huis afgooi.

Pay it forward

Posted: Thu Sep 01, 2022 5:21 pm
by Geno
Dankie!

Re: Pay it forward

Posted: Sun Oct 09, 2022 9:31 pm
by Lategan1
Lategan1 wrote: Mon Jan 10, 2022 7:39 am Ek het ‘n ou 6x40 Tasco teleskoop beskikbaar vir iemand wat dalk ‘n speelgeweer het of wil bou vir ‘n kind en ‘n tele wil opsit.

Het skade weens ‘n val bergaf. Lense nog heel en kan nog deurkyk.

Iemand Kaapse kant?

Belangstellendes PM asb.

Beste.
.

Re: Pay it forward

Posted: Sun Oct 09, 2022 9:52 pm
by Lategan1
LIG IS GENEEM!

Iemand met so lig wat dalk onderdele benodig. Ek het hom uitmekaar gehaal, maar alles is volledig met die laaiers. Ek vermoed die battery is klaar omrede ek dit nie meer gelaai kry nie.

PM my.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Oct 11, 2022 9:33 am
by Lategan1
Lategan1 wrote: Sun Oct 09, 2022 9:52 pm LIG IS GENEEM!

Iemand met so lig wat dalk onderdele benodig. Ek het hom uitmekaar gehaal, maar alles is volledig met die laaiers. Ek vermoed die battery is klaar omrede ek dit nie meer gelaai kry nie.

PM my.
Lig is geneem.

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Nov 30, 2022 3:52 pm
by Geno
Ek het 'n nuwe stel RCBS 7.62x39 dies (FL die + Seater) gratis aan die eerste ou wat my sy lisensie kan wys as bewys dat dit nie opgegaar word nie.
Ek het dit vir n klient bestel wat die transaksie gekanselleer het en ek het self nie nut of aanvraag daarvoor nie.
Pudo aflewering ingesluit.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Nov 30, 2022 4:23 pm
by wlm
Ek het n pêl in Mitchells Plain wat vir sy AK wil laai. Dink nie hy het n lisensie nie.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Nov 30, 2022 5:40 pm
by Fanta300
:laugh:

Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 01, 2022 1:05 pm
by Capt. Yoda
Hahahaha

Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 01, 2022 2:31 pm
by Kolhasie
Geno ek sal hulle neem WA jou

Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 01, 2022 2:36 pm
by Kolhasie
Akies. soos my agter end gelees.

Gedink hulle sal werk met die 308😂😂😂😂🤣🤣

Re: Pay it forward

Posted: Mon Dec 05, 2022 7:11 pm
by Geno
Geno wrote:Ek het 'n nuwe stel RCBS 7.62x39 dies (FL die + Seater) gratis aan die eerste ou wat my sy lisensie kan wys as bewys dat dit nie opgegaar word nie.
Ek het dit vir n klient bestel wat die transaksie gekanselleer het en ek het self nie nut of aanvraag daarvoor nie.
Pudo aflewering ingesluit.
Geclaim deur Frederik.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Dec 05, 2022 8:11 pm
by Frederik
1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Dec 05, 2022 8:17 pm
by Rudi Fischer
Frederik wrote:1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.
My asb

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2022 5:55 am
by Frederik
Rudi Fischer wrote: Mon Dec 05, 2022 8:17 pm
Frederik wrote:1 pak 6mm Norma Oryx 100gr koele vir iemand.
My asb
Dankie Rudi onthou net om iets terug in te sit vir Pay it Forward.
Stuur jou naaste PUDO locker se info.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2022 7:55 am
by Rudi Fischer
Het twee goed vir Pay it forward.

Eerste is n stel Lee 40 S&W Dies.
Ek dink ek het hulle een keer gebruik.

Image

Tweede is n Weaver K3 60B 3x20 teleskoop.
Sal lekker werk op n .22LR

Image

Re: Pay it forward

Posted: Wed Dec 07, 2022 8:38 pm
by ThinusS
Indien beskikbaar sal ek asb die Weaver neem. Ek sal 'n Lee 6.5x55 die stel en 40, 6.5mm, 140gr Claw koeëls terug sit.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 08, 2022 6:12 am
by Rudi Fischer
ThinusS wrote:Indien beskikbaar sal ek asb die Weaver neem. Ek sal 'n Lee 6.5x55 die stel en 40, 6.5mm, 140gr Claw koeëls terug sit.
Die scope is dan Thinus sin.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Dec 14, 2022 10:12 am
by kudu375
Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion

Court

Re: Pay it forward

Posted: Wed Dec 14, 2022 5:01 pm
by bishop3006
Is net 'n bietjie min anders het ek hom gevat! :-)

Re: Pay it forward

Posted: Wed Dec 14, 2022 7:03 pm
by musgrave270
kudu375 wrote:Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion

Court
Ek sal hom neem. Ek stuur jou n PM

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 15, 2022 8:07 am
by kudu375
musgrave270 wrote: Wed Dec 14, 2022 7:03 pm
kudu375 wrote:Hallo Julle,
Ek het deal met Hein gemaak, en kan met trots n limited edition 2022 model Jaracal predator XL hemp (Pragtig) in die sakkie hier op PIF sit.
Ek is gelee in Centurion

Court
Ek sal hom neem. Ek stuur jou n PM

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Het hom dankie.
ons praat op Whatsap

Re: Pay it forward

Posted: Mon Dec 19, 2022 9:34 am
by musgrave270
In ruil vir Kudu se pakkie sit ek n 25mm Vortex bubble level op.

Koerier kostes vir die man wat hom neem.

Groete
RuanImage

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Mon Dec 19, 2022 7:33 pm
by simonsmal
musgrave270 wrote:In ruil vir Kudu se pakkie sit ek n 25mm Vortex bubble level op.

Koerier kostes vir die man wat hom neem.

Groete
RuanImage

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Ek sal hom neem asb sal PM nou deustuur


Sent from my iPhone using Tapatalk