Page 38 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Sun Nov 21, 2021 7:17 pm
by Lategan1
Hoenderhokkie van Ceres het vir my Claw koeëls gratis gegee, hiermee my onderneming, ook gratis.

Ideaal vir Kerskous vir seun wat saam pa wil begin herlaai met sy eie skaal! Skaal in goeie toestand met handleiding by. Ek het die gebruikte laaiblok en Lyman aktiveerder bygesit om kourierkoste sinvol te maak.

Kourier & risiko vir nemer.

PM my asb.

Beste.
DDC079CD-9021-4153-A59B-8445BE98C33C.jpeg

Re: Pay it forward

Posted: Fri Nov 26, 2021 7:25 am
by Lategan1
.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Nov 26, 2021 12:09 pm
by PWV
Lategan, kan ek dit dalk kry?

Re: Pay it forward

Posted: Fri Nov 26, 2021 12:14 pm
by Lategan1
Maar hoekom nie? Natuurlik, sal ‘n plesier wees.

Ek hou vas, ons prt volgende week. Indien dringend, kan ons vandag plan maak, naweek is ek ongelukkig vas.

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Nov 26, 2021 12:25 pm
by PWV
Nie dringend nie. Whatsapp jou nommer na 0847215953 en ek kontak jou Maandag! Daie dankie.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Dec 30, 2021 1:18 pm
by PWV
Ter nagedagtenis aan ons geliefde Labrador, plaas ek hierdie hondehok. Kort so effens vernis buite, maar is stewig en ek dink hy kan 'n gelukkige slaapplek vir 'n groot hond wees!

Eerste e-pos wat ek kry, kan die hok kom haal, gratis en verniet. HOK HET 'N BAAS GEKRY.
20211230_121840.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 09, 2022 3:12 pm
by sPRINGHAAS
Ek het 30 x 22-250 PMP doppe beskikbaar as iemand nut het vir hulle. Ken nie hulle geskiedenis, het hulle destyds saam gekry toe ek die geweer gekry het en nog nie weer met hulle geskiet nie.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 10, 2022 7:39 am
by Lategan1
Ek het ‘n ou 6x40 Tasco teleskoop beskikbaar vir iemand wat dalk ‘n speelgeweer het of wil bou vir ‘n kind en ‘n tele wil opsit.

Het skade weens ‘n val bergaf. Lense nog heel en kan nog deurkyk.

Iemand Kaapse kant?

Belangstellendes PM asb.

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 11, 2022 7:34 pm
by Baas Piet
Springhaas naand. Stel belang in doppe asb

Mooi aand
Groete Peter

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 17, 2022 11:20 am
by Pinkes
Rem 700 Bases

Kort een skroefie

Optel in pretoria.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 24, 2022 10:43 am
by Gideon Burger
More Lede

Een van ons bekende forum lede het my vandag n ongelooflike offer gemaak om my te help deur die moelike tye waar ek my self bevind vir iets wat ek baie graag wou he.

As n dankie vir dit wil ek graag iemand anders help hier vandag. Ek het 53x Hornady ELD -M 178gr 30cal punte wat ek vir iemand hier wil offer.
Ek woon in die suide van Johannesburg as iemand wil reel vir optel of ons kan die pos op eie rekening vir die een wat dit graag wil neem.

Wil ook gebruik maak om vir die forum lid baie dankie te se vir dit wat hy bereid is om vir my te doen. Ons kort baie meer mense soos hy.

Groete
Gideon Burger

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 24, 2022 11:08 am
by Vergo10
Gideon Burger wrote: Mon Jan 24, 2022 10:43 am More Lede

Hi Gideon, ek sal graag my hand wil opsteek. Ek's nogsteeds besig met load development vir my 300WSM en wil kyk of die ook sal werk. Ons kan reelings tref op PM.

Ek sal op my beurt weer deur my herlaai tafel gaan en iets opsit.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 24, 2022 11:18 am
by Gideon Burger
Vergo10 wrote: Mon Jan 24, 2022 11:08 am
Gideon Burger wrote: Mon Jan 24, 2022 10:43 am More Lede

Een van ons bekende forum lede het my vandag n ongelooflike offer gemaak om my te help deur die moelike tye waar ek my self bevind vir iets wat ek baie graag wou he.

As n dankie vir dit wil ek graag iemand anders help hier vandag. Ek het 53x Hornady ELD -M 178gr 30cal punte wat ek vir iemand hier wil offer.
Ek woon in die suide van Johannesburg as iemand wil reel vir optel of ons kan die pos op eie rekening vir die een wat dit graag wil neem.

Wil ook gebruik maak om vir die forum lid baie dankie te se vir dit wat hy bereid is om vir my te doen. Ons kort baie meer mense soos hy.

Groete
Gideon Burger
Hi Gideon, ek sal graag my hand wil opsteek. Ek's nogsteeds besig met load development vir my 300WSM en wil kyk of die ook sal werk. Ons kan reelings tref op PM.

Ek sal op my beurt weer deur my herlaai tafel gaan en iets opsit.
Geen Probleem

My nommer is 08twee 70vier drie662

Groete
Gideon Burger

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 30, 2022 10:46 am
by Vergo10
Ek wil graag 'n 1000 dankies na Gideon se kant toe gooi, ek het die beloofde pakkie opgetel en Gideon het nog 'n extra myl bygeloop bo-op sy PiF....

Ek gooi dan die volgende na iemand anders se kant toe, ek sal 'n uur of wat afknip na werk hierde week en dit gereed kry.

50x.243 PMP doppe (ek probeer sorteer vir once fired alleenlik)
50x.308 PMP doppe (soos bo)

Dan ook vir die OCD manne wat sy kosbare Lapua doppie in die veld verloor het en nou graag sy 100-tal weer wil vol maak - 1 of 2 once fired .243 Lapua doppies. ;D

Ek is in die Kaap area so ons kan iets reel met optel anders dek maar net posgeld.

Ek kyk ook dan verder wat daar nog oorbodig op my herlaai tafel lê.

Groete
Phayzel Vergotine

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 30, 2022 11:25 am
by Silwer
Môre Phayzel, ek sal graag die 50x 308 doppe by jou wil oorneem. Ek stuur vir jou 'n pm.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 30, 2022 1:28 pm
by Vergo10
Silwer wrote: Sun Jan 30, 2022 11:25 am Môre Phayzel, ek sal graag die 50x 308 doppe by jou wil oorneem. Ek stuur vir jou 'n pm.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Regso, ons praat per PM

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 31, 2022 8:41 am
by Baas Piet
Vergo10 wrote: Sun Jan 30, 2022 10:46 am Ek wil graag 'n 1000 dankies na Gideon se kant toe gooi, ek het die beloofde pakkie opgetel en Gideon het nog 'n extra myl bygeloop bo-op sy PiF....

Ek gooi dan die volgende na iemand anders se kant toe, ek sal 'n uur of wat afknip na werk hierde week en dit gereed kry.

50x.243 PMP doppe (ek probeer sorteer vir once fired alleenlik)
50x.308 PMP doppe (soos bo)

Dan ook vir die OCD manne wat sy kosbare Lapua doppie in die veld verloor het en nou graag sy 100-tal weer wil vol maak - 1 of 2 once fired .243 Lapua doppies. ;D

Ek is in die Kaap area so ons kan iets reel met optel anders dek maar net posgeld.

Ek kyk ook dan verder wat daar nog oorbodig op my herlaai tafel lê.

Groete
Phayzel Vergotine
More Phayzel
Ek sal graag 243 doppe wil bekom.
Mooi dag
Groete Peter

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 31, 2022 9:20 am
by Vergo10
[/quote]
More Phayzel
Ek sal graag 243 doppe wil bekom.
Mooi dag
Groete Peter
[/quote]

Môresê. Ons tref verdere reelings per PM.

Re: Pay it forward

Posted: Sat Feb 05, 2022 1:30 pm
by Silwer
Het die 308 doppe ontvang. Dankie vir jou moeite Phayzel.
Ek het 'n splinternuwe Rudolph ph sling en 2 stelle cz550 ringe (laag) wat ek hier kan aanbied. Die ringe is redelik laag en werk met scopes wat kleiner okkulêre lense het soos Leupold.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Sat Feb 05, 2022 4:18 pm
by Kolhasie
Silwer wrote: Sat Feb 05, 2022 1:30 pm Het die 308 doppe ontvang. Dankie vir jou moeite Phayzel.
Ek het 'n splinternuwe Rudolph ph sling en 2 stelle cz550 ringe (laag) wat ek hier kan aanbied. Die ringe is redelik laag en werk met scopes wat kleiner okkulêre lense het soos Leupold.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk
sal sling en ringe neem
Dankie

Re: Pay it forward

Posted: Tue Feb 08, 2022 1:52 pm
by Kolhasie
Ek het klompie 308 doppe. Seker so 50 wat ek sal laat gaan

Re: Pay it forward

Posted: Tue Feb 08, 2022 3:40 pm
by JacoJ
Kolhasie ek stel belang as dit nog nie geneem is nie

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Tue Feb 08, 2022 6:21 pm
by Kolhasie
JacoJ wrote: Tue Feb 08, 2022 3:40 pm Kolhasie ek stel belang as dit nog nie geneem is nie

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
stuur vir my boodskap na 079 025 9600

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 01, 2022 4:07 pm
by Wielie Waps
As Geno nie sal omgee nie gaan ek van die ander PIF draad oorspring na hierdie oorspronklike draad.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Sep 01, 2022 4:14 pm
by Wielie Waps
Ek het by Hercules 'n lekker klompie 308 doppe gekry en gooi dus nou die volgende in die pot.
Franklin Arsenal sonic cleaner

En plastiese RCBS vinieer

Vervoer vir nemer se rekening