Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
JTM
Hero Member
Posts: 1691 Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Post
by JTM » Tue Nov 12, 2013 12:31 pm
Het nounet vir CFR gebêl oor my haalgeweer lisensie. Volgens hulle is dit pas vandag goedgekeur.
Ek het dit 9 Sep ingedien en laasweek by stasie navraag gedoen. Hulle het gesê dit is toe die 17de Okt by CFR ontvang. En nou vandag goedgekeur.
Al wat my pla is dat tydens die hele proses het ek geen sms'e ontvang soos met my vorige aansoek nie.
Jannie Welman
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Tue Nov 12, 2013 12:41 pm
JTM wrote: Het nounet vir CFR gebêl oor my haalgeweer lisensie. Volgens hulle is dit pas vandag goedgekeur.
Ek het dit 9 Sep ingedien en laasweek by stasie navraag gedoen. Hulle het gesê dit is toe die 17de Okt by CFR ontvang. En nou vandag goedgekeur.
Al wat my pla is dat tydens die hele proses het ek geen sms'e ontvang soos met my vorige aansoek nie.
Geluk!
My laaste lisensie het ek ook nie n sms gekry nie.
Too many to mention ;-)
JTM
Hero Member
Posts: 1691 Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Post
by JTM » Tue Nov 12, 2013 12:46 pm
Dankie. Nou die wag vir die kaartjie... Hoe lank reken julle?
Jannie Welman
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Tue Nov 12, 2013 12:58 pm
JTM wrote: Dankie. Nou die wag vir die kaartjie... Hoe lank reken julle?
My derde week nou...
Too many to mention ;-)
JTM
Hero Member
Posts: 1691 Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Post
by JTM » Tue Nov 12, 2013 1:47 pm
Eish...
Jannie Welman
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Nov 15, 2013 7:26 am
Roger wrote: Nou net nog n lisensie in gehandig, kom ons kyk...
Goedgekeur, manne julle kan met graagte vir Kobus gebruik!!
Too many to mention ;-)
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Nov 15, 2013 7:28 am
Roger wrote:
Hier rollie was afgekeur want terwyl die aansoek in was, het my SA Jagters verval en ek het te laat hernu toe het ek geen bewys dat ek aan SA Jagters behoort volgens SAPS.
Les geleer, volg op met alle hernuwings
Vandag her-aansoek gedoen vir die knaap.
Kom ons kyk.
Roger![/quote]
Goed gekeur, dankie Kobus!!
Too many to mention ;-)
JTM
Hero Member
Posts: 1691 Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Post
by JTM » Fri Nov 22, 2013 7:07 am
Het sopas kennis geneem dat my lisensie kaart gister by my plaaslike DFO aangekom het. So ek kan later gou 'n draai ry.
Net jammer ek sit vandag in 'n kurses.
Jannie Welman
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Posts: 2334 Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Post
by JAGTERSREG-JRM » Fri Nov 22, 2013 9:30 am
Dagse
Presies 2 maande tot op die dag gister my 2 kaartjies en wapens gaan optel
Druk van kaartjie en tot by DFO 1 week
Groetnid
JTM
Hero Member
Posts: 1691 Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Post
by JTM » Fri Nov 22, 2013 2:12 pm
Vir my 2 maande en 3 dae dan.
Ek het 9 September ingedien, 17 Oktober in Pretoria ontvang, 12 November goedgekeur en 22 November is kaartjie gereed om af te haal.
Jannie Welman
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Nov 22, 2013 2:44 pm
Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Too many to mention ;-)
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Fri Nov 22, 2013 10:35 pm
Op 08-10-2013 my aansoek om 'n lisensie ingdien by die polisiekantoor in die Paarl.
Op 18-11-2013 kennis gekry dat die lisensie goedgekeur is.
Op 22-11-2013 my kaartjie by die kantoor gaan afhaal.
Nie te sleg nie.
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Wed Jan 29, 2014 8:38 am
Roger wrote: Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Sjoe die aansoeke vat lank
Van Welkom tot Bloemfontein 22 Nov - 17 Jan
Van Bloem tot PTA 17 Jan - 23 Jan
Ek het Vrydag 24 Jan gebel, toe se hulle my aansoeke het die 23ste in PTA gekom, vanoggend gebel, nou skielik le dit steeds in Bloem ??
Sal maar n week gee en weer bel...
Too many to mention ;-)
Reggie Gerber
Hero Member
Posts: 1223 Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Post
by Reggie Gerber » Wed Jan 29, 2014 8:56 am
Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien
Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO
Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan
cassie_calvinia
Hero Member
Posts: 4529 Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Post
by cassie_calvinia » Wed Jan 29, 2014 9:04 am
Sal maar n week gee en weer bel...
hoekom 'n week? NEUK DIE MENSE OP. vind uit wat aangaan. dit is hulle blerrie werk!
HOU HOM DAAI DIKTE
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Wed Jan 29, 2014 9:04 am
Reggie Gerber wrote: Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien
Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO
Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan
Sterkte Reggie!
Too many to mention ;-)
LUAN
Hero Member
Posts: 3127 Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Post
by LUAN » Wed Jan 29, 2014 12:50 pm
Ekt nie een sms ontvang nie maar bel toe cfr vandag en my G19 se lisensie is die 24ste van die maand goedgekeur amper n skoot in my broek afgegaan van opgewondenheid!
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Wed Jan 29, 2014 12:56 pm
.303 wrote: Ekt nie een sms ontvang nie maar bel toe cfr vandag en my G19 se lisensie is die 24ste van die maand goedgekeur amper n skoot in my broek afgegaan van opgewondenheid!
Lol!
Geniet hom!
Too many to mention ;-)
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Jan 31, 2014 10:14 am
cassie_calvinia wrote: Sal maar n week gee en weer bel...
hoekom 'n week? NEUK DIE MENSE OP. vind uit wat aangaan. dit is hulle blerrie werk!
Ek het gister weer gebel, my papierwerk is defnitief in PTA. Ek gaan Maandag weer bel om op te volg.
Too many to mention ;-)
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Feb 07, 2014 2:47 pm
Roger wrote: Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Goed gekeur!
Too many to mention ;-)
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Fri Feb 07, 2014 2:49 pm
Roger wrote: Roger wrote: Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Sjoe die aansoeke vat lank
Van Welkom tot Bloemfontein 22 Nov - 17 Jan
Van Bloem tot PTA 17 Jan - 23 Jan
Ek het Vrydag 24 Jan gebel, toe se hulle my aansoeke het die 23ste in PTA gekom, vanoggend gebel, nou skielik le dit steeds in Bloem ??
Sal maar n week gee en weer bel...
Al drie goed gekeur!
Too many to mention ;-)
rockrabbit
Jr. Member
Posts: 76 Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Post
by rockrabbit » Thu Feb 13, 2014 8:53 am
Hello, help asb. Die nr wat dfo gee, lui net, niemand antwoord. Wie moet ek bel by cfr om te hoor oor vordering met handwapen aansoek? Naam en nr asb. Dankie
Roger
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Post
by Roger » Thu Feb 13, 2014 8:55 am
rockrabbit wrote: Hello, help asb. Die nr wat dfo gee, lui net, niemand antwoord. Wie moet ek bel by cfr om te hoor oor vordering met handwapen aansoek? Naam en nr asb. Dankie
012 353 6111
Too many to mention ;-)