Lisensies

Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Het nounet vir CFR gebêl oor my haalgeweer lisensie. Volgens hulle is dit pas vandag goedgekeur. :)

Ek het dit 9 Sep ingedien en laasweek by stasie navraag gedoen. Hulle het gesê dit is toe die 17de Okt by CFR ontvang. En nou vandag goedgekeur.

Al wat my pla is dat tydens die hele proses het ek geen sms'e ontvang soos met my vorige aansoek nie.
Jannie Welman
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

JTM wrote:Het nounet vir CFR gebêl oor my haalgeweer lisensie. Volgens hulle is dit pas vandag goedgekeur. :)

Ek het dit 9 Sep ingedien en laasweek by stasie navraag gedoen. Hulle het gesê dit is toe die 17de Okt by CFR ontvang. En nou vandag goedgekeur.

Al wat my pla is dat tydens die hele proses het ek geen sms'e ontvang soos met my vorige aansoek nie.
Geluk!

My laaste lisensie het ek ook nie n sms gekry nie.
Too many to mention ;-)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Dankie. Nou die wag vir die kaartjie... Hoe lank reken julle?
Jannie Welman
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

JTM wrote:Dankie. Nou die wag vir die kaartjie... Hoe lank reken julle?
My derde week nou...


:P
Too many to mention ;-)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Eish...
Jannie Welman
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Nou net nog n lisensie in gehandig, kom ons kyk...
Goedgekeur, manne julle kan met graagte vir Kobus gebruik!!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote: Hier rollie was afgekeur want terwyl die aansoek in was, het my SA Jagters verval en ek het te laat hernu toe het ek geen bewys dat ek aan SA Jagters behoort volgens SAPS.

Les geleer, volg op met alle hernuwings :o
Vandag her-aansoek gedoen vir die knaap.

Kom ons kyk.

Roger![/quote]

Goed gekeur, dankie Kobus!!
Too many to mention ;-)
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Het sopas kennis geneem dat my lisensie kaart gister by my plaaslike DFO aangekom het. So ek kan later gou 'n draai ry. :D

Net jammer ek sit vandag in 'n kurses.
Jannie Welman
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Presies 2 maande tot op die dag gister my 2 kaartjies en wapens gaan optel
Druk van kaartjie en tot by DFO 1 week
Groetnid
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Vir my 2 maande en 3 dae dan.

Ek het 9 September ingedien, 17 Oktober in Pretoria ontvang, 12 November goedgekeur en 22 November is kaartjie gereed om af te haal.
Jannie Welman
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Too many to mention ;-)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

Op 08-10-2013 my aansoek om 'n lisensie ingdien by die polisiekantoor in die Paarl.
Op 18-11-2013 kennis gekry dat die lisensie goedgekeur is.
Op 22-11-2013 my kaartjie by die kantoor gaan afhaal.

Nie te sleg nie.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Sjoe die aansoeke vat lank :o

Van Welkom tot Bloemfontein 22 Nov - 17 Jan
Van Bloem tot PTA 17 Jan - 23 Jan

Ek het Vrydag 24 Jan gebel, toe se hulle my aansoeke het die 23ste in PTA gekom, vanoggend gebel, nou skielik le dit steeds in Bloem ??

Sal maar n week gee en weer bel...
Too many to mention ;-)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien

Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO

Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

Sal maar n week gee en weer bel...
hoekom 'n week? NEUK DIE MENSE OP. vind uit wat aangaan. dit is hulle blerrie werk!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Reggie Gerber wrote:Aansoek vir 9mm die 14-Jan-14 by local dfo ingedien

Maandag 27-Jan-14 is hy Durban toe Prov DFO

Kom ons kyk hoe lank hy vat voor hy Pretoria toe gaan
Sterkte Reggie!
Too many to mention ;-)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensies

Post by LUAN »

Ekt nie een sms ontvang nie maar bel toe cfr vandag en my G19 se lisensie is die 24ste van die maand goedgekeur amper n skoot in my broek afgegaan van opgewondenheid!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

.303 wrote:Ekt nie een sms ontvang nie maar bel toe cfr vandag en my G19 se lisensie is die 24ste van die maand goedgekeur amper n skoot in my broek afgegaan van opgewondenheid!
Lol!

Geniet hom!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

cassie_calvinia wrote:
Sal maar n week gee en weer bel...
hoekom 'n week? NEUK DIE MENSE OP. vind uit wat aangaan. dit is hulle blerrie werk!
Ek het gister weer gebel, my papierwerk is defnitief in PTA. Ek gaan Maandag weer bel om op te volg.
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Goed gekeur!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:
Roger wrote:Ek het vandag nog 2 liksense ingehandig.
Sjoe die aansoeke vat lank :o

Van Welkom tot Bloemfontein 22 Nov - 17 Jan
Van Bloem tot PTA 17 Jan - 23 Jan

Ek het Vrydag 24 Jan gebel, toe se hulle my aansoeke het die 23ste in PTA gekom, vanoggend gebel, nou skielik le dit steeds in Bloem ??

Sal maar n week gee en weer bel...
Al drie goed gekeur!
Too many to mention ;-)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Roger

Wel gedaan.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Re: Lisensies

Post by rockrabbit »

Hello, help asb. Die nr wat dfo gee, lui net, niemand antwoord. Wie moet ek bel by cfr om te hoor oor vordering met handwapen aansoek? Naam en nr asb. Dankie
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

rockrabbit wrote:Hello, help asb. Die nr wat dfo gee, lui net, niemand antwoord. Wie moet ek bel by cfr om te hoor oor vordering met handwapen aansoek? Naam en nr asb. Dankie
012 353 6111
Too many to mention ;-)
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Re: Lisensies

Post by rockrabbit »

Dankie
Post Reply