Page 37 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Fri Apr 23, 2021 10:08 am
by Killzone
Star DKL Instruction booklet en oorspronklike kassie.

Image

Re: Pay it forward

Posted: Fri Apr 23, 2021 4:18 pm
by Jurgen Visser
Ek sal dit neem asb , ek het vir jare so outjie , maar die booklet en case sal absolute bonus wees

Re: Pay it forward

Posted: Fri Apr 23, 2021 5:54 pm
by Killzone
Doodreg Oom J.

Kontak my via PM.

Groete

Re: Pay it forward

Posted: Mon Apr 26, 2021 8:13 am
by Toxxyc
Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 6:12 pm Graphics card vir iemand wat dit kan benut. Hy lê al n hele ruk en stog opgaar. Neem kennis dat jy 'n fris PSU moet hê (750w +) sodat hy kan werk.
550Ti het beslis nie 750W of meer nodig nie meneer, seker nader aan 450W. Die kaart trek maar so 120W maksimum, wat hy behoort te trek vanaf 'n 1x6-pin GPU connector. Die connector lewer maar 75W, en die res trek hy van die PCI-E slot af.

Net sodat die ou wat hom vat dit weet - jy hoef nie 'n massiewe PSU te gaan koop vir die kaart nie.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Apr 27, 2021 7:42 am
by Lategan1
Nico de Jager wrote: Tue Mar 16, 2021 6:36 pm Ek het 16 x 80gr 6MM Hornady GMX koeëls/punte as iemand belangstel. Postnet vir jou rekening.
Môre Nico

As ons 9.3 transaksie afkom en hierdie is nog beskikbaar, kan ons saamgooi en ek sit iets op.

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Apr 27, 2021 7:53 am
by Nico de Jager
Lategan, ek dink jy verwar my met Nico Harris!!
Maar ja, dit is nog beskikbaar.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Apr 27, 2021 8:23 am
by Lategan1
Sien so! Ekskuus. Beide Nico’s in Riversdal omgewing!

Ek praat weer met jou indien dinge in plek val, dankie.

Jy dalk naby Kassie Kasselshoop?

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Apr 27, 2021 6:38 pm
by atplay
Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 7:19 pm Natuurlik. Kontak my via PM
Na aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.

Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.

Kontak my via PM asseblief.
27042021 Peregrine 3.jpeg
27042021 Peregrine 2.jpeg
27042021 Peregrine 1.jpeg

Re: Pay it forward

Posted: Tue Apr 27, 2021 6:42 pm
by Nico de Jager
Lategan, sovêr ek weet is Nico Harris nie van Riversdal nie.
Ja Kasselshool is nie te vêr van my nie.
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Wed Apr 28, 2021 8:38 am
by Parker
atplay wrote: Tue Apr 27, 2021 6:38 pm
Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 7:19 pm Natuurlik. Kontak my via PM
Na aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.

Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.

Kontak my via PM asseblief.

27042021 Peregrine 3.jpeg
27042021 Peregrine 2.jpeg
27042021 Peregrine 1.jpeg
More atplay
Ek sal hierdie by jou vat. Stuur jou no sodat ek kan reël met jou vir koerier en koste. Ek sal gaan krap wat ek hier kan ingooi.
Dankie

Re: Pay it forward

Posted: Wed Apr 28, 2021 8:55 am
by atplay
Parker wrote: Wed Apr 28, 2021 8:38 am
atplay wrote: Tue Apr 27, 2021 6:38 pm
Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 7:19 pm Natuurlik. Kontak my via PM
Na aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.

Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.

Kontak my via PM asseblief.

27042021 Peregrine 3.jpeg
27042021 Peregrine 2.jpeg
27042021 Peregrine 1.jpeg
More atplay
Ek sal hierdie by jou vat. Stuur jou no sodat ek kan reël met jou vir koerier en koste. Ek sal gaan krap wat ek hier kan ingooi.
Dankie
PM sent 👍

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 10, 2021 10:39 pm
by BBCT
Ek het die volgende as enigiemand belangstel

6.5x58 (Portugues Mauser) doppe ongevuur
7x65R doppe ongevuur

Weet nie presies hoeveel nie, sal maar kyk as iemand belangstel.

Posgeld vir die ou wat dit vat. Ek is in Tableview in die Kaap

Stuur 'n PM ingeval ek jou boodskap nie hier sien nie

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 10, 2021 11:07 pm
by Pappabeer
BBCT wrote:Ek het die volgende as enigiemand belangstel

6.5x58 (Portugues Mauser) doppe ongevuur
7x65R doppe ongevuur

Weet nie presies hoeveel nie, sal maar kyk as iemand belangstel.

Posgeld vir die ou wat dit vat. Ek is in Tableview in die Kaap

Stuur 'n PM ingeval ek jou boodskap nie hier sien nie
Ek sal dit graag neem. Ek stuur n pm met my nommer

Re: Pay it forward

Posted: Tue Aug 03, 2021 6:34 pm
by Mellies
Lee dies. 22-250 Rem. Ek het dit by n vriend gekry en het reeds dies in hierdie kaliber.

Persoon wat belangstel kan net posgeld betaal.

Met n vleisie...

Re: Pay it forward

Posted: Wed Aug 04, 2021 6:55 am
by Fano
Hi Mellies ek sal graag die dies by jou wil oorneem. Vriend van my het onlangs geweer in die kaliber gekoop.
Ek pm jou vir verdere relings.
Groete.
Fanie

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 9:29 am
by Xplicitly
Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie.
20210823_062927.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 9:56 am
by Capt. Yoda
.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 9:57 am
by Capt. Yoda
Xplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:29 am Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie. 20210823_062927.jpg

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
As daar dalk iemand in daai area naby JHB kom sal ek hulle graag vat maar ek is nie seker hoe mens hulle postnet nie

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 9:59 am
by Xplicitly
Capt. Oblivious wrote:

Ek trek JHB toe, indien dit help. Ek kan hul fan saam trek tot in Roodepoort?

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 10:00 am
by Capt. Yoda
Xplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:59 am
Capt. Oblivious wrote:
Xplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:29 am Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie. 20210823_062927.jpg

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
As daar dalk iemand in daai area naby JHB kom sal ek hulle graag vat maar ek is nie seker hoe mens hulle postnet nie
Ek trek JHB toe, indien dit help. Ek kan hul fan saam trek tot in Roodepoort?

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
100% ek is in Fourways so as jy rustig is laat weet my dan kom haal ek hulle by jou. Dankie

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 10:01 am
by Xplicitly
100%. Ek maak so.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 12:48 pm
by Wielie Waps
Ek het nog steeds ongeveer 130 PMP doppe in 243 Ai.
Laaste offer. As ek geen reaksie kry nie, gaan hulle asblik toe........

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 2:00 pm
by sPRINGHAAS
Wielie Waps wrote:Ek het nog steeds ongeveer 130 PMP doppe in 243 Ai.
Laaste offer. As ek geen reaksie kry nie, gaan hulle asblik toe........
Ek sal hulle oorneem asb.
O82 483 O316

Jammer ek sien nou eers dis AI.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 2:19 pm
by Wielie Waps
Raait, ons praat op die privaat kanaal.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 23, 2021 7:35 pm
by Wielie Waps
sPRINGHAAS gaan dit nie neem nie ---nog beskikbaar