Page 36 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 29, 2021 9:22 am
by PWV
Is dit nie dalk jou dogter se blokfluit wat jy afgeneem het nie ++>:

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 29, 2021 9:38 am
by Draegan
Ek het nogal self blokfluit gespeel as kind. Ek is 100% seker ek kan nie meer nie, maar daai foto het so jeukerigheid in my vingers veroorsaak :laugh:

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 31, 2021 7:33 pm
by Wildeboer
Ferdi Bam wrote: Wed Jan 20, 2021 6:12 pm Hi Almal,
Ek het hierdie holster as iemand belangstel, lyk soos n 4".

Whattsapp my by 082 785 6108.

Groete
In ruil vir daai holster:
.303Brit se oorsproklike koper oliepotjie, "deurtrekker" toutjie en canvas geweerband

Re: Pay it forward

Posted: Wed Feb 03, 2021 9:43 am
by vlakvarkbeer
Hallo manne ek het 308 PMP palma doppe wat genek is vir n AL hoop dis reg daar is seker so 100 vir iemand wat dit wil neem . Transport vir die koper.

Dankie Andre

Re: Pay it forward

Posted: Wed Feb 03, 2021 10:55 am
by Viking
Killzone wrote: Fri Jan 29, 2021 7:09 am Image

Dalk is hier iemand wat dit sal waardeer en benut.
Killzone,
Hier is n kleindogter van 5 jr wat daai riet 'n kans wil gee as dit nog beskikbaar is. ;)

Re: Pay it forward

Posted: Wed Feb 03, 2021 12:16 pm
by Killzone
Doodreg Oom. Stuur my kontak besonderhede via PM, dan koerier ek hom môre.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Feb 03, 2021 1:07 pm
by Johan Nel
Wildeboer wrote: Sun Jan 31, 2021 7:33 pm
Ferdi Bam wrote: Wed Jan 20, 2021 6:12 pm Hi Almal,
Ek het hierdie holster as iemand belangstel, lyk soos n 4".

Whattsapp my by 082 785 6108.

Groete
In ruil vir daai holster:
.303Brit se oorsproklike koper oliepotjie, "deurtrekker" toutjie en canvas geweerband
Wildeboer, as hierdie nog beskikbaar is, ek het 'n .303 SMLE en veral die oliepotjie interesseer my.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Feb 03, 2021 7:12 pm
by Wildeboer
Johan Nel wrote: Wed Feb 03, 2021 1:07 pm

Johan, pm my jou kontak besonderhede.
Dis nog beskikbaar.

Re: Pay it forward

Posted: Thu Feb 04, 2021 7:53 pm
by Ferdi Bam
Hi Julle,

Jammer ek reageer nou eers. Die holster het n baas gekry.

Groete

Re: Pay it forward

Posted: Fri Feb 05, 2021 3:29 pm
by FCLoretz
Killzone wrote: Fri Jan 29, 2021 7:09 am Image

Dalk is hier iemand wat dit sal waardeer en benut.
This one time at band camp...

Re: Pay it forward

Posted: Sun Feb 07, 2021 5:49 pm
by Capt. Yoda
FCLoretz wrote: Fri Feb 05, 2021 3:29 pm
Killzone wrote: Fri Jan 29, 2021 7:09 am Image

Dalk is hier iemand wat dit sal waardeer en benut.
This one time at band camp...
😂😂😂

Re: Pay it forward

Posted: Sun Feb 14, 2021 9:47 am
by Killzone
Image

Re: Pay it forward

Posted: Sun Feb 14, 2021 9:33 pm
by bishop3006
Killzone wrote: Sun Feb 14, 2021 9:47 am Image
Water bottle pouch - handy. My bottles all have pouches thanks - with their firebuckets. :-)

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 15, 2021 6:15 am
by Killzone
No, not waterbottle pouches. I am not sure, but think they are magazine pouches (R1) One has belt latches and the other one not. I thought maybe someone may need them for a collection or nostalgia.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Feb 15, 2021 10:58 am
by bishop3006
O! Ag sorry man, het verkeerd gekyk!

Re: Pay it forward

Posted: Thu Feb 18, 2021 7:03 pm
by Wildeboer
Johan Nel wrote: Wed Feb 03, 2021 1:07 pm
Wildeboer wrote: Sun Jan 31, 2021 7:33 pm
Ferdi Bam wrote: Wed Jan 20, 2021 6:12 pm Hi Almal,
Ek het hierdie holster as iemand belangstel, lyk soos n 4".

Whattsapp my by 082 785 6108.

Groete
In ruil vir daai holster:
.303Brit se oorsproklike koper oliepotjie, "deurtrekker" toutjie en canvas geweerband
Wildeboer, as hierdie nog beskikbaar is, ek het 'n .303 SMLE en veral die oliepotjie interesseer my.
Items is op pad na hul nuwe eienaar, .303 Brit goetertjies

Re: Pay it forward

Posted: Thu Feb 18, 2021 7:39 pm
by DWB
Dagsê manne. Hier is ñ Lyman 30 Mauser 7.63 Matrys stel. Betaal postnet/courier en hy's joune.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 16, 2021 3:11 pm
by Killzone
Remington Elektriese skeermes. Glad nie verwant met Remington Arms nie 😊 Hy is herlaaibaar. Ek sal hom mooi reinig vir die volgende eienaar. Ek hoop hier is iemand wat baat by dit kan vind. Paxi of Postnet vir wie okal die item neem.

Groete

Image

Image

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 16, 2021 3:36 pm
by Nico de Jager
Kan ek hom asb v my seun kry??

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 16, 2021 3:42 pm
by Killzone
Sekerlik Nico. Kontak my via PM

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 16, 2021 5:39 pm
by Nico de Jager
PM gestuur en sal kyk wat ek kan ingooi!

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 16, 2021 6:36 pm
by Nico de Jager
Ek het 16 x 80gr 6MM Hornady GMX koeëls/punte as iemand belangstel. Postnet vir jou rekening.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Apr 05, 2021 6:12 pm
by Killzone
Graphics card vir iemand wat dit kan benut. Hy lê al n hele ruk en stog opgaar. Neem kennis dat jy 'n fris PSU moet hê (750w +) sodat hy kan werk.

Image

Re: Pay it forward

Posted: Mon Apr 05, 2021 6:35 pm
by atplay
Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 6:12 pm Graphics card vir iemand wat dit kan benut. Hy lê al n hele ruk en stog opgaar. Neem kennis dat jy 'n fris PSU moet hê (750w +) sodat hy kan werk.

Image
Killzone, kan ek my hand opsteek vir hierdie "graphics card"?

Re: Pay it forward

Posted: Mon Apr 05, 2021 7:19 pm
by Killzone
Natuurlik. Kontak my via PM